Song information On this page you can find the lyrics of the song Vasbeslote Korporasie (Deel 2), artist - Fokofpolisiekar.
Date of issue: 30.11.2012
Song language: Afrikaans
Vasbeslote Korporasie (Deel 2)(original) |
Die hoofkantoor |
'n ereksie wat skeur |
Deur die vuilwolk vlies |
Van die horisonlyn |
Die maatskappy is lief vir my |
Sonder voorbehoedmiddel |
Penetreer die sade van gulsigheid |
Multinasionale besigheid |
Die nuwe oorsprong van waarheid |
Ek wil uitverkoop |
Rock 'n roll |
Wat ookal |
Miskien sal die koerante |
'n artikel daaroor skryf |
Ek vertrou in die status quo |
Dit was my plesier |
Regstellende aksie pla my nie |
Ek sal my eie manier kry |
Inboorling of indringer spesie |
Ek vertrou nie mense nie |
Ek druk my kardeur knoppie af |
As ek voor die verkeerslig wag |
Ek’s nie paranoies nie |
Miskien net 'n klein bietjie |
(translation) |
The head office |
an erection that tears |
Through the filthy web |
From the horizon |
The company loves me |
Without contraception |
Penetrate the seeds of greed |
Multinational business |
The new origin of truth |
I want to sell out |
Rock 'n roll |
Whatever |
Maybe the newspapers will |
write an article about it |
I trust in the status quo |
It was my pleasure |
Affirmative action does not bother me |
I will find my own way |
Native or invasive species |
I do not trust people |
I press my card door button |
If I wait in front of the traffic light |
I'm not paranoid |
Maybe just a little bit |