| Ons het goed begin
| We're off to a good start
|
| Ek wil net by voorbaat
| Ek just wantin advance
|
| Dit duidelik maak
| make this clear
|
| Dat ek het nie 'n punt het nie
| That I'm not a point it's not
|
| Lief vir my mense
| Sweet vir my mense
|
| Probeer om nie te haat nie
| Try not to don'thate
|
| Nog nooit gewens my pa’t minder geld gemaak nie
| Never wished my pa't made less money n
|
| Vir eeue en eeue
| Vir eeue en eeue
|
| Het ons in die donker rondgekak
| The us in that dark pooped around
|
| Elektrisiteit herontdek
| Electricity rediscovered
|
| En nou sit hulle die ligte af
| En well sit hulle die light off
|
| Staar in my foon in
| Stare into my phone
|
| Word verlief op onsself
| Fall in love with ourselves
|
| Ons almal soek die antwoord
| We are all looking for that answer
|
| Maar het jy jouself gevra
| But it asked you yourself
|
| Op watter ouderdom het Adam en Eva gepaar?
| At what age the Adam and Eve pair?
|
| Het ons begin met kinders wat kinders grootmaak?
| Does our beginning with children raise children?
|
| Het ons van 'n ander planeet af gekom?
| Did it get us off another planet?
|
| Is ons eintlik vertraag?
| Is our eintlik slow?
|
| Want dit voel so
| Because this feels so
|
| O, my jirre, dit voel so!
| Oh my jirre, this feels so!
|
| Ons almal gaan soms 'n bietjie agteruit
| Our almal sometimes go out for a bit
|
| Soms gebeur alles op dieselfde tyd
| Sometimes everything happens at the same time
|
| Soms poes die lewe jou oor die kop
| Sometimes kitty that lewe your ear that head
|
| En soms los hy jou heeltemal uit
| And sometimes he releases you completely
|
| Soms voel ek veiliger met die weermag op straat
| Sometimes I feel safer with that weather on the street
|
| Soms is daar nirvana op die bank in die lui middagson
| Sometimes there's nirvana on that couch in that lazy afternoon sun
|
| In die braaikamer
| In that braai room
|
| Ek is lief vir my lot
| Ek is lief vir my lot
|
| Soms poes die lewe jou oor die kop
| Sometimes kitty that lewe your ear that head
|
| Ons is die siekte
| Us is that disease
|
| Ons is die virus
| Us is that virus
|
| Ons is die skape
| Us is that skape
|
| Ons is die krisis
| Us is that crisis
|
| Ons is die heelal se gedagtes
| Us is that universe se gedagtes
|
| Ons is vlietend
| Ours is flowing
|
| Ons is die siekte
| Us is that disease
|
| Ons is die virus | Us is that virus |