| Vir Altyd 07 November (original) | Vir Altyd 07 November (translation) |
|---|---|
| Al jou vriende se vir my | All your friends tell me |
| Dat jy baie teleurgesteld sou gewees het in my | That you would have been very disappointed in me |
| Ek kan jou nie so goed soos wat ek wil | I can not treat you as well as I want |
| Onthou nie | Do not remember |
| Maar dit voel nou asof jy | But now it feels like you |
| 'n bietjie beter na my kyk | look at me a little better |
| Jy’t net soveel gedrink | You just drank so much |
| En ook jou hele lewe lank | And also your whole life |
| Probeer weg hardloop | Try to run away |
| Ek weet nie hoe jy as kind was nie | I do not know how you were as a child |
| Jy’t ook elke aand uitgegaan | You also went out every night |
| Ek het geweet dit gaan gebeur | I knew it was going to happen |
| Ek het geweet dit gaan gebeur | I knew it was going to happen |
| Al die geskree-ery | All the shouting |
| Was toe verniet gewees | Was then free |
| Ek het jou vergewe | I forgave you |
| En jy | And you |
| Jy vir my | You for me |
| Ek sien jou in meisies raak | I see you in girls |
| En dan gaan soek ek jou daar | And then I'm going to look for you there |
| Ek weet dis fokken simpel van my | I know it's fucking silly of me |
| Soos 'n baarmoeder | Like a womb |
| Dun gesmeer | Thinly lubricated |
| Oor elke wegkruip plek | Over every hiding place |
| En trappie van my sosiale leer | And step of my social learning |
| Als van jou wat in my gis | All of you yeast in me |
| Gee my hoendervleis | Give me chicken |
| As dit November is | If it's November |
| Dis al wat ek wil se | That's all I want to say |
| Dis al wat ek kan se | That's all I can say |
