Song information On this page you can find the lyrics of the song FLVJ, artist - Fokofpolisiekar.
Date of issue: 18.10.2017
Age restrictions: 18+
Song language: Afrikaans
FLVJ |
5 vingers vir die vuis waarmee jy my wil slat\n4 uur is te laat om in die strate te stap\n3de keer is gelukkig, die trane spat, die\n2 van ons my skat, ons vat\n1 vir die pad\nJy’s die volume op my radio\nSout in my wonde\nSo hoog as moontlik\nSo seer\nJy maak my gesonder\nDinamiet kom in klein boksies\nDis antisepties, maar liefde is toksies\nEn dit maak my siek om te sê…\nEk’s fokn lief vir jou\nSo fokn lief vir jou\nWa-haa-haha\nEk weet ek sê dit te min\nMaar ek sê dit nou\nAl die kak wat ons al deur is\nFokn lief vir jou\nEk weet daar’s moeilikheid daar buite\nEn ek dink ons sal dit maklik kan vind\nAs jy my aanbid\nEn ek jou vat soos 'n vitamiene\nGeen dissipline\nEk weet ek sê dit te min\nMaar ek sê dit nou:\n«So fokn lief vir jou»\nDaar’s 'n kroeg tussen die Sanlam hoofgebou\nEn die Strandstraat se Spar:\nOulike dame\nWat agter die toonbank staan\nWeek se salaris in die bank\nGeen planne gehad\n«Vat jul kaarte?», vra ek\n«Nee, ons gee hulle terug»\n«Nou, hoe gaan ek betaal\nEn hoe laat maak jy klaar?»\nSy sê sy werk nie\n«Nou, wat maak jy agter die bar?»\n«Ek wag vir jou…», sê sy\n«En jy mors nou my tyd:\nDaar’s is reëls om te breek\nEn foute om te maak\nKom ons maak onsself los en gaan sit vas in mekaar»\nEk’s fokn lief vir jou\nSo fokn lief vir jou\nWa-haa-haha\nEk weet ek sê dit te min\nMaar ek sê dit nou\nAl die kak wat ons al deur is\nFokn lief vir jou\nEk weet daar’s moeilikheid daar buite\nEn ek dink ons sal dit maklik kan vind\nAs jy my aanbid\nEn ek jou vat soos 'n vitamiene\nGeen dissipline\nEk weet ek sê dit te min\nMaar ek sê dit nou\nEn ek maak musiek om te sê:\n«Ek's fokn lief vir jou\nSo fokn lief vir jou»\nEk weet ek sê dit te min\nMaar ek sê dit nou\nWa-haa-haha\nWa-haa-haha |