| Net die skoon word vermoor
| Only the clean are killed
|
| Net die sag kry seer
| Only the soft gets hurt
|
| Net die jonk glo
| Only the young believe
|
| Soos wat net die jonk van hart kan glo
| As only the young at heart can believe
|
| Elke jaar gaan vinniger verby
| Every year passes faster
|
| Daar is geen konstantes nie
| There are no constants
|
| My ideaal is net 'n skadu teen die muur
| My ideal is just a shadow against the wall
|
| Kunsmatig of nie
| Artificial or not
|
| Dis my kennis, my vuur
| It's my knowledge, my fire
|
| Alhoewel mens nooit kan seker wees oor enige iets nie
| Although one can never be sure about anything
|
| My skoene is deur vroue slawe in die verre-ooste gemaak
| My shoes were made by women slaves in the far east
|
| Dis nie my skuld nie
| It's not my fault
|
| My korttermyn geheue verval
| My short term memory expires
|
| Tersiere opvoeding nietig verklaar
| Tertiary education declared invalid
|
| Dis nie my skuld nie
| It's not my fault
|
| Net die skoon word vermoor
| Only the clean are killed
|
| Net die sag kry seer
| Only the soft gets hurt
|
| Net die jonk glo
| Only the young believe
|
| Soos wat net die jonk van hart kan glo
| As only the young at heart can believe
|
| Elke jaar gaan vinniger verby
| Every year passes faster
|
| Moet nie bekommer nie
| Do not worry
|
| Jou verbeelding spring jou voor
| Your imagination jumps out at you
|
| Dit was nog altyd so
| It has always been like this
|
| 'n mens kan baie praat
| one can talk a lot
|
| Tog sukkel om sin te maak
| Still struggling to make sense
|
| Almal weet perspektief
| Everyone knows perspective
|
| Is nie 'n speelding nie
| Is not a toy
|
| My vriende se bediendes het hulle met liefde groot gemaak
| My friends' servants raised them with love
|
| Dis nie my skuld nie
| It's not my fault
|
| Ek herinner myself aan my pa
| I remind myself of my father
|
| Hulle moes grens toe gaan
| They had to go to the border
|
| Dis nie my skuld nie
| It's not my fault
|
| Net die skoon word vermoor
| Only the clean are killed
|
| Net die sag kry seer
| Only the soft gets hurt
|
| Net die jonk glo
| Only the young believe
|
| Soos wat net die jonk van hart kan glo | As only the young at heart can believe |