| Verklaar (original) | Verklaar (translation) |
|---|---|
| Ek verklaar ek sit nou met niks nie | I declare I am sitting with nothing now |
| Ek glo nie ek gaan beter raak nie maar vanaand gaan ek groot | I do not believe I'm going to get better but tonight I'm going big |
| en ek vat jou saam soos 'n storie sonder storielyn | and I take you along like a story without a storyline |
| en ons harte poes toe van pyn | and our hearts pounding with pain |
| en ek hardloop en skree | and I run and scream |
| mislei my nog een keer | deceive me one more time |
| is dit rerig nodig om soos jy te wees | is it really necessary to be like you |
| ons sing al jare saam aan ons doodslied | we have been singing our death song together for years |
| want die leuenaar in my is die leuenaar in jou | for the liar in me is the liar in you |
| en ek vat jou saam soos 'n storie sonder storielyn | and I take you along like a story without a storyline |
| en ons albei poes toe op pyn | and we both pussy to pain |
| en ek hardloop en skree | and I run and scream |
| mislei my nog een keer | deceive me one more time |