Song information On this page you can find the lyrics of the song Tevrede?, artist - Fokofpolisiekar.
Date of issue: 30.11.2012
Song language: Afrikaans
Tevrede?(original) |
Mikrogolfoond mense marseer |
Wanbegrip, wanbalans, wanbeheer |
Weggedraai |
Met die son op hul rue |
Ek verkies die son op my gesig |
Ek sal nooit weer terug gaan nie |
Ek sal nooit weer terug gaan nie |
Ek sal julle nooit tevrede |
Tevrede stel nie |
Hou jou kop vas |
Die probleem is net dat |
Ek nie weet wie ek is nie |
Hierdie kan nog lank vat |
Hierdie kan nog seermaak |
Kan ons maak of ons vir ewig kan leef |
Sal ons, ons geheime boodskappe vergeet |
Fluister kliphard |
Speel so sag as wat jy kan |
Soen so veel as wat jy wil |
Soen so veel as wat jy wil |
Hou my net vas |
Die werklikheid is dat |
Ek nie weet wie ek is nie |
Hierdie gaan nog lank vat |
Hierdie gaan nog seermaak |
Kan ons maak of ons vir ewig kan leef |
Sal ons, ons geheime boodskappe vergeet |
Fluister kliphard |
Speel so sag as wat jy kan |
Soen so veel as wat jy wil |
Soen so veel as wat jy wil |
Soen so veel as wat jy wil |
Soen so veel as wat jy wil |
Soen so veel as wat jy wil |
(translation) |
Microwave people marching |
Misunderstanding, imbalance, mismanagement |
Turned away |
With the sun on their backs |
I prefer the sun on my face |
I will never go back |
I will never go back |
I will never satisfy you |
Do not satisfy |
Hold your head |
The problem is just that |
I do not know who I am |
This may take a long time |
This can still hurt |
Can we pretend we can live forever |
Will we forget our secret messages |
Whisper rock hard |
Play as softly as you can |
Kiss as much as you want |
Kiss as much as you want |
Just hold me |
The reality is that |
I do not know who I am |
This is going to take a long time |
This is still going to hurt |
Can we pretend we can live forever |
Will we forget our secret messages |
Whisper rock hard |
Play as softly as you can |
Kiss as much as you want |
Kiss as much as you want |
Kiss as much as you want |
Kiss as much as you want |
Kiss as much as you want |