Song information On this page you can find the lyrics of the song Kyk Noord, artist - Fokofpolisiekar.
Date of issue: 30.11.2012
Song language: Afrikaans
Kyk Noord(original) |
Dis als te vergeefs |
Hoe meer ek daaroor dink |
Hoe meer moet ek vergeet |
Daar’s net een ry spore |
Dis redelik vanselfsprekend |
Maar daar’s sand tussen my tone |
Dis al wat ek benodig |
Die vars lug in Desember |
En die wind deur die bome |
Nou fok ek net voort |
Ek verbeel my ek kan op water loop |
'n Vlietende plato |
Die helderheid van jeug verloor |
Ek’s 'n agtergeblewene |
Op die grasvelde van my kinderdae |
Hier is daar geen vuiste |
'n Voortbestaan is al wat ek vra |
Ek staan 'n swerwerskans |
Die kilometers lag en my gesig dra die lyne |
Nou fok ek net voort |
Ek verbeel my ek kan op water loop |
'n Vlietende plato |
Die helderheid van jeug verloor |
Hou net stil |
Die mes sny al hoe dieper |
Hoe harder jy spartel |
Tyd sal jou vergewe |
Ek weet die dood gaan my vind |
Nou fok ek net voort |
Ek verbeel my ek kan op water loop |
'n Vlietende plato |
Die helderheid van jeug verloor |
Ek weet die dood gaan my vind |
Ek weet die dood gaan my vind |
Ek weet die dood gaan my vind |
Ek weet die dood gaan my vind |
(translation) |
It's all in vain |
The more I think about it |
The more I have to forget |
There's only one row of tracks |
It's pretty obvious |
But there's sand between my toes |
That's all I need |
The fresh air in December |
And the wind through the trees |
Now I'm just fucking on |
I imagine I can walk on water |
A flying plateau |
The brightness of youth is lost |
I'm a backward person |
On the grass fields of my childhood |
There are no fists here |
A survival is all I ask |
I stand a wandering chance |
The miles laugh and my face carries the lines |
Now I'm just fucking on |
I imagine I can walk on water |
A flying plateau |
The brightness of youth is lost |
Just keep quiet |
The knife cuts deeper and deeper |
The harder you struggle |
Time will forgive you |
I know death is going to find me |
Now I'm just fucking on |
I imagine I can walk on water |
A flying plateau |
The brightness of youth is lost |
I know death is going to find me |
I know death is going to find me |
I know death is going to find me |
I know death is going to find me |