Song information On this page you can find the lyrics of the song Ek Skyn (Heilig), artist - Fokofpolisiekar.
Date of issue: 30.11.2012
Song language: Afrikaans
Ek Skyn (Heilig)(original) |
Te vinnig, te veel |
Ek sal al my beloftes breek, as jy my net 'n kans kan gee |
Wie sal vir my liefde maak? |
Wie sal vir my liefde maak? |
As die somer so lekker is, hoekom voel ek so fuck’t? |
Ek skyn |
Ek skyn heilig, onder die straat lig |
Onder die maan lig |
Sê vir my as die rewolusie verby is |
Geliefdes |
Ons weet |
'n Hond sal altyd na sy braaksel toe terugkeer |
Moenie so verbaas wees nie |
Gooi net 'n bietjie vet op die vuur |
Doos siek en melancholies |
Ek skyn |
Ek skyn heilig, onder die straat lig |
Onder die maan lig |
Sê vir my as die rewolusie verby is |
Ek bly verveeld en my bene is seer |
Ek staan voor jou deur en my kop klop |
Genade onbeskryflik groot |
Ek is die Hel in |
Bibber en beef die boere bedrieer |
Die wêreld gaan jou haat my seun |
As jy die waarheid praat gaan hulle jou wil doodmaak |
Ek skyn |
Ek skyn heilig, onder die straat lig |
Onder die maan lig |
Sê vir my as die rewolusie verby is |
Ek bly verveeld en my bene is seer |
Ek staan voor jou deur en my kop klop |
(translation) |
Too fast, too much |
I'll break all my promises, if you can just give me a chance |
Who will make love to me? |
Who will make love to me? |
If summer is so nice, why do I feel so fuck? |
I shine |
I shine holy, light under the street |
Light under the moon |
Tell me when the revolution is over |
Beloved |
We know |
A dog will always return to his vomit |
Do not be so surprised |
Just add a little fat to the fire |
Box sick and melancholy |
I shine |
I shine holy, light under the street |
Light under the moon |
Tell me when the revolution is over |
I stay bored and my legs hurt |
I stand in front of your door and knock my head off |
Grace indescribably great |
I'm in Hell |
Trembling and trembling the farmers deceive |
The world is going to hate you my son |
If you're telling the truth they'll be going to kill you |
I shine |
I shine holy, light under the street |
Light under the moon |
Tell me when the revolution is over |
I stay bored and my legs hurt |
I stand in front of your door and knock my head off |