Song information On this page you can find the lyrics of the song Ek Dink Aan Jou as Dit Reën, artist - Fokofpolisiekar.
Date of issue: 30.11.2012
Song language: Afrikaans
Ek Dink Aan Jou as Dit Reën(original) |
'n Oomblik is die wêreld werd |
Maar net die eerste een |
'n dier bly 'n dier |
Gaan slaap as jy sal beter raak |
As jy aan die slaap kan raak |
'n dier bly 'n dier |
Ek dink aan jou as dit reën |
Hierdie vier mure maak my naar |
Is jy siek of sit jy aan? |
Die lied in my hart is 'n swane sang |
Ek dink aan jou as dit reën |
Kwaad raak ons net vir mekaar |
Mans bly seuns |
Seuns wil mans wees |
Ek sweer daar’s iemand wat in die hoek staan |
As ek my oë knip is sy weg soos my kinderdae |
Ek dink aan jou as dit reën |
Ek is nie meer lief vir jou nie |
Ek kon jou nie gelukkig hou nie |
Beloftes breek |
En styf vashou maak seer |
Kwaad raak ons net vir mekaar |
Mans bly seuns |
Seuns wil mans wees |
Deesdae vat dit langer |
Om mense te leer ken |
(translation) |
A moment is worth the world |
But only the first one |
an animal remains an animal |
Go to sleep if you will get better |
If you can fall asleep |
an animal remains an animal |
I think of you when it rains |
These four walls make me nauseous |
Are you sick or are you sitting on? |
The song in my heart is a swan song |
I think of you when it rains |
We only get angry at each other |
Men stay boys |
Boys want to be men |
I swear there's someone standing in the corner |
When I blink my eyes she's gone like my childhood |
I think of you when it rains |
I do not love you anymore |
I could not keep you happy |
Promises break |
And holding tight hurts |
We only get angry at each other |
Men stay boys |
Boys want to be men |
These days it takes longer |
Getting to know people |