Song information On this page you can find the lyrics of the song Bel Vir Middelvinger, artist - Fokofpolisiekar.
Date of issue: 30.11.2012
Song language: Afrikaans
Bel Vir Middelvinger(original) |
Ons kan halfies gaan |
Langs Tafelberg af ry |
Terwyl die son sak |
Doen dit nou |
En ons kan kyk wat gebeur |
Sal in elk geval |
Die geld wat ek het spandeer |
'n Doodloop aand |
Van 'n doodloop maand |
Van 'n baie onbesonderse jaar |
My duiwels sal selfsugtig |
By my waak |
'n Vliegtuig verlaat Kaapstad Internasionaal |
Los dit vir later |
'n Plan B |
Jy weet hoe dit werk |
Enige oomblik kan een van ons vrek |
Wat jy begin het moet klaar |
Iemand word altyd in die steek gelaat |
Dit raak erger voor dit gesond kan raak |
Dis jy |
Jy het hulle hier ingelaat |
My duiwels sal nou snoesig |
By my slaap |
Ek le oop oe |
Doodstil en wag |
Vir 'n kans om te ontsnap |
Om werklik gered te word |
Moet jy eers op die rand staan |
Los dit vir later |
'n Plan B |
Jy weet hoe dit werk |
Enige oomblik kan een van ons vrek |
Wat jy begin het moet klaar |
Iemand word altyd in die steek gelaat |
Ek is nie 'n welsyn saak nie |
Dit mag dalk so lyk |
Hoe konstruktief is negatiwiteit |
Wat het ek bereik? |
My toekoms ruineer |
Om my hedendaag te preserveer |
(translation) |
We can go halfway |
Along Table Mountain of Reputation |
As the sun sets |
Do it now |
And we can see what happens |
Will anyway |
The money I spent |
A dead end night |
From a dead end month |
From a very unusual year |
My demons will be selfish |
Watch me |
A plane leaves Cape Town International |
Leave it for later |
A Plan B |
You know how it works |
Any moment one of us could die |
What you started should be done |
Someone is always let down |
It gets worse before it can heal |
It's you |
You let them in here |
My devils will now cuddle |
In my sleep |
I lie open eyes |
Dead silent and waiting |
For a chance to escape |
To be truly saved |
Do you have to stand on the edge first |
Leave it for later |
A Plan B |
You know how it works |
Any moment one of us could die |
What you started should be done |
Someone is always let down |
I'm not a welfare case |
It might look like that |
How constructive is negativity |
What have I achieved? |
My future ruins |
To preserve me today |