| Ek onthou die begin van November maand op ñ wingerd in die kaap
| I remember the beginning of November on a vineyard in the Cape
|
| Jy’t gestaan teen die bas van 'n koelte boom ek was te bang om met jou te praat
| You stood against the bark of a cool tree I was too scared to talk to you
|
| Soos die son wegsak en dit skemer word en jy saggies aan my raak en
| As the sun goes down and it gets dusk and you gently touch me and
|
| Die maan raak vol en my hart loop oor van die butterflies in die kaap
| The moon is full and my heart overflows with the butterflies in the cape
|
| Net soos die wind waai en als verander jy laat my kop nog draai want jy
| Just like the wind blows and if you change my head still spins because of you
|
| Gee my nog steeds butterflies
| Still giving me butterflies
|
| Kom le hier langs my dat ek meer van jou kry net soos die eerste keer gee
| Come lay here next to me so that I get more of you just like the first time gave
|
| Jy my nog steeds butterflis
| You still butterflis me
|
| Dis al vyftien jaar in November maand lyk nog diselfde in die kaap teen daai
| It's been fifteen years in the month of November still looks the same in the cape against that
|
| Koelteboom waar ons name staan vra jy my weer vir 'n dans
| Koelteboom where our names are you ask me for a dance again
|
| En dit voel nou weer soos daai eerste keer toe jy fluister in my oor
| And now it feels like that first time when you whispered in my ear
|
| Dit begin van voor en my hart loop oor van die butterflies in die kaap
| It starts all over again and my heart overflows with butterflies in the cape
|
| Net soos die wind waai en als verander jy laat my kop nog draai want jy
| Just like the wind blows and if you change my head still spins because of you
|
| Gee my nog steeds butterflies
| Still giving me butterflies
|
| Kom le hier langs my dat ek meer van jou kry net soos die eerste keer gee
| Come lay here next to me so that I get more of you just like the first time gave
|
| Jy my nog steeds butterflies
| You still give me butterflies
|
| Net soos die wind waai…
| Just as the wind blows…
|
| Laat jy my kop nog draai
| You still make my head spin
|
| Wie sou dit ooit kon raai
| Who would have ever guessed
|
| Jy gee my nog mmmhmmh
| You're still giving me mmmhmmh
|
| Net soos die wind waai en als verander
| Just as the wind blows and changes
|
| Jy laat my kop nog draai want jy gee my nogsteeds butterflies
| You still make my head spin because you still give me butterflies
|
| Kom le hier langs my dat ek meer van jou kan kry net soos die eerste keer gee
| Come lay here next to me so I can get more of you just like the first time gave
|
| jy my nogsteeds butterflies
| you still give me butterflies
|
| Net soos die wind waai
| Just like the wind blows
|
| Jy laat my kop nog draai
| You still make my head spin
|
| Want jy gee my nogsteeds butterflies
| Because you still give me butterflies
|
| Kom le hier langs my dat ek meer van jou kry net soos die eerste keer gee jy my
| Come lay here next to me so that I get more of you just like the first time you gave me
|
| nogsteeds butterflies
| still butterflies
|
| Gee jy my nog butterflies
| Will you give me more butterflies?
|
| Want jy gee my nogsteeds butterflies | Because you still give me butterflies |