| Ek sit en wonder wat van jou geword het is jy oraait want jy spook by my
| I sit and wonder what happened to you, are you here because you are haunting me
|
| Hoe kon ons dan so vinnig groot geword het dit voel dan net soos gister hier by
| How could we have grown up so fast it feels like yesterday here
|
| my
| me
|
| Die maan skyn so helder op hierdie stukkende bokskitaar,
| The moon shines so bright on this broken box guitar,
|
| Hoe kon ek jou vergeet het, want jy was altyd daar
| How could I have forgotten you because you were always there
|
| Kom drink vanaand 'n koffie kom kuier weer by my
| Come and have a coffee tonight, come visit me again
|
| Soos in die ou dae as ons illegal met jou pa se kar gaan ry
| Like in the old days when we went to drive your father's car illegally
|
| Kom help my met daai lovesong wat ek nog klaar moet skryf
| Come help me with that lovesong I have yet to finish writing
|
| Oor die girl wat ons so mal gehad het ons het altyd oor Annatjie baklei
| About the girl we were so crazy about, we always fought about Annatjie
|
| As jy sing het ek vir jou geluister al was jy vals was dit nogals mooi
| When you sing I listened to you even if you were fake it was quite beautiful
|
| En hoeveel keer moes ek antwoorde fluister en elke Maandag 'n nuwe verskoning
| And how many times I had to whisper answers and every Monday a new excuse
|
| hoor
| hear
|
| Die maan skyn so helder op hierdie stukkende bokskitaar,
| The moon shines so bright on this broken box guitar,
|
| Hoe kon ek jou vergeet het, want jy was altyd daar
| How could I have forgotten you because you were always there
|
| Kom drink vanaand 'n koffie kom kuier weer by my
| Come and have a coffee tonight, come visit me again
|
| Soos in die ou dae as ons illegal met jou pa se kar gaan ry
| Like in the old days when we went to drive your father's car illegally
|
| Kom help my met daai lovesong wat ek nog klaar moet skryf
| Come help me with that lovesong I have yet to finish writing
|
| Oor die girl wat ons so mal gehad het ons het altyd oor Annatjie baklei
| About the girl we were so crazy about, we always fought about Annatjie
|
| Dit was verkeerd maar ek sou alles oor wou hê
| It was wrong but I would have wanted everything left
|
| Ook die jaar toe die Hoërskool ons by die matriekafskeid weg sê
| Also the year when the High School said goodbye to us at the matric farewell
|
| Kom drink vanaand 'n koffie kom kuier weer by my
| Come and have a coffee tonight, come visit me again
|
| Soos in die ou dae as ons illegal met jou pa se kar gaan ry
| Like in the old days when we went to drive your father's car illegally
|
| Kom help my met daai lovesong wat ek nog klaar moet skryf
| Come help me with that lovesong I have yet to finish writing
|
| Oor die girl wat ons so mal gehad het ons het altyd oor Annatjie baklei
| About the girl we were so crazy about, we always fought about Annatjie
|
| Iemand stuur vir jou groete, dit is Annatjie sy sit hier langsaan my | Someone sends you greetings, it's Annatjie, she's sitting here next to me |