| Ek wens ek kon vandag antwoorde kry
| I wish I could get answers today
|
| Want die vrae brand soos vuur hier binne my
| Because the questions burn like fire here inside me
|
| Ek wens ek kon vandag die rede weet
| I wish I could know the reason today
|
| Dan sou ek dalk 'n stukkie van dit vergeet
| Then I would maybe forget a piece of it
|
| Want hoe kan ek aangaan hoe kan ek voortgaan
| Because how can I go on how can I go on
|
| As ek dit nie weet, want ek voel alleen hier
| If I don't know because I feel alone here
|
| Ek het seer hier, dit is my donker uur
| I'm hurting here, this is my dark hour
|
| Vertel my dit sal wees soos ons in stories lees
| Tell me it will be like we read in stories
|
| Dat alles net sal uitwerk vir die goed
| That everything will only work out for the good
|
| Vertel my dis okay, iemand is daar vir my
| Tell me it's okay, someone is there for me
|
| En eendag sal ek ook die antwoord leer
| And one day I will learn the answer too
|
| Maar vir nou het ek seer
| But for now I am hurt
|
| 'n Halwe woord sal ook 'n troosting gee
| Half a word will also give a consolation
|
| Want hier is ek, ek veg hier op my knieë
| Because here I am, I'm here on my knees fighting
|
| En wie sal ooit die regte woorde kry
| And who will ever find the right words
|
| Want niemand weet wat dra ek binne my
| Because no one knows what I carry inside me
|
| Want hoe kan ek aangaan hoe kan ek voortgaan
| Because how can I go on how can I go on
|
| As ek dit nie weet, want ek voel alleen hier
| If I don't know because I feel alone here
|
| Ek het seer hier, dit is my donker uur
| I'm hurting here, this is my dark hour
|
| Vertel my dit sal wees soos ons in stories lees
| Tell me it will be like we read in stories
|
| Dat alles net sal uitwerk vir die goed
| That everything will only work out for the good
|
| Vertel my dis okay, iemand is daar vir my
| Tell me it's okay, someone is there for me
|
| En eendag sal ek ook die antwoord leer
| And one day I will learn the answer too
|
| Maar vir nou het ek seer
| But for now I am hurt
|
| Al wat ek vra is vir 'n redelike antwoord
| All I ask is for a reasonable answer
|
| Want ek hou aan stry teen die ongeloof die seer hier binne my | Because I continue to fight against the unbelief the hurt here inside me |