| Die foto teen my muur is nog daar daar waar jy hom laas gehang het
| The picture on my wall is still there where you last hung it
|
| Teen die muur en teen my hart
| Against the wall and against my heart
|
| Herinneringe klou aan my, aan en aan totdat ek nie meer kan gaan nie
| Memories cling to me, on and on until I can't go anymore
|
| Ek kan dit nie verstaan nie, ek moet bly
| I can't understand it, I must stay
|
| Die donker waarheid maak my seer en dit is nie die eerste keer
| The dark truth hurts me and it's not the first time
|
| Die woorde in my kop kan ek nie keer
| I can't stop the words in my head
|
| Dit voel of ek kan vlieg vanaand, die hemel raak
| It feels like I can fly tonight, touch the sky
|
| 'n Ketting van die sterre maak, my vlerke sprei
| Making a chain of the stars, spreading my wings
|
| 'n Klippie op die maan vir jou gaan kry
| Going to get you a pebble on the moon

| Vir almal wys ek het 'n fout gemaak
| To show everyone I made a mistake
|
| Vergewe my, dit alles sal ek doen om jou terug te kry
| Forgive me, all this I will do to get you back
|
| Terug by my
| Back to me
|
| Daar’s silhouette teen my muur van elke oomblik
| There's silhouette against my wall of every moment
|
| Elke uur wat ons gedans het deur die nag
| Every hour we danced through the night
|
| Die datums eggo in my kop, die dae het so lank geword
| The dates echo in my head, the days have become so long
|
| Vandat jy weg is, ek het gemaak of alles reg is hier by my
| Ever since you've been gone, I've been pretending everything is fine here with me
|
| Die donker waarheid maak my seer en dit is nie die eerste keer
| The dark truth hurts me and it's not the first time
|
| Die woorde in my kop kan ek nie keer
| I can't stop the words in my head
|
| Dit voel of ek kan vlieg vanaand, die hemel raak
| It feels like I can fly tonight, touch the sky
|
| 'n Ketting van die sterre maak, my vlerke sprei
| Making a chain of the stars, spreading my wings
|
| 'n Klippie op die maan vir jou gaan kry
| Going to get you a pebble on the moon
|
| Dit voel of ek kan vlieg vanaand, die hemel raak
| It feels like I can fly tonight, touch the sky
|
| Vir almal wys ek het 'n fout gemaak
| To show everyone I made a mistake
|
| Vergewe my, dit alles sal ek doen om jou terug te kry
| Forgive me, all this I will do to get you back
|
| Terug by my
| Back to me
|
| Tyd laat my nou terug verlang my hart is seer dit raak nou lank
| Time makes me want back now my heart hurts it's getting long now
|
| Die Hemel weet hoe ek verlang na jou
| Heaven knows how I long for you
|
| Dit voel of ek kan vlieg vanaand, die hemel raak
| It feels like I can fly tonight, touch the sky
|
| 'n Ketting van die sterre maak, my vlerke sprei
| Making a chain of the stars, spreading my wings
|
| 'n Klippie op die maan vir jou gaan kry
| Going to get you a pebble on the moon
|
| Dit voel of ek kan vlieg vanaand, die hemel raak
| It feels like I can fly tonight, touch the sky
|
| Vir almal wys ek het 'n fout gemaak
| To show everyone I made a mistake
|
| Vergewe my, dit alles sal ek doen om jou terug te kry
| Forgive me, all this I will do to get you back
|
| Terug by my | Back to me |