| In die vier hoeke van die spieël sien ek dinge wat my pla, dinge wat my pla
| In the four corners of the mirror I see things that bother me, things that bother me
|
| Ek sien 'n refleksie van my siel in hierdie eindelose spieël, die wêreld se
| I see a reflection of my soul in this endless mirror, the world's
|
| spieël
| mirror
|
| So soek my anderkant die maan vanaand, want ek kry skaam
| So look for me on the other side of the moon tonight, because I'm getting embarrassed
|
| Skaam oor dinge wat ek sien, in hierdie eindelose …
| Ashamed of things I see, in this endless…
|
| Spieëltjie, spieëltjie sê vir my, hoe sien die ander mense my
| Little mirror, little mirror tell me, how do other people see me
|
| Sien hulle ook die beeld wat ek in die oggend kry
| They also see the image I get in the morning
|
| Spieëltjie in my hand hoekom vat jou antwoord lank
| Little mirror in my hand why is your answer taking so long
|
| Ek wens ek was in 'n feëverhaal uit sprokiesland, uit sprokiesland
| I wish I was in a fairy tale from fairyland, from fairyland
|
| In die vier hoeke van die spieël kry ek iemand wat my vra, wat’s jou naam
| In the four corners of the mirror I find someone asking me, what's your name
|
| In hierdie prentjie in my spieël is daar 'n onbekende siel, maar dit bly my
| In this picture in my mirror there is an unknown soul, but it remains me
|
| spieël
| mirror
|
| So soek my anderkant die maan vanaand, want ek kry skaam
| So look for me on the other side of the moon tonight, because I'm getting embarrassed
|
| Skaam oor dinge wat ek sien, in hierdie eindelose …
| Ashamed of things I see, in this endless…
|
| Die beelde verander soos die jare verbygaan
| The images change as the years pass
|
| Jou woorde maak seer wanneer ek dit sien
| Your words hurt when I see them
|
| Spieëltjie, spieëltjie sê vir my…
| Little mirror, little mirror tell me…
|
| Sal ek by jou my antwoord kry
| Shall I get my answer from you
|
| Uit sprokiesland uit sprokiesland | Out of fairyland out of fairyland |