
Date of issue: 05.10.2009
Song language: Afrikaans
Wie Is Jy(original) |
As jy na jouself kyk wat sien jy en sal jy kan verander |
Jy doen dit weer nog 'n keer daar gaan jy weer vanaand |
En dis nog altyd dieselfde jy wil hoor jy is die beter helfte |
En ek moet my sterre dank dat ek iemand soos jy kon kry |
So klim af van daai troontjie af want jy gaan eendag val |
Weet jy wie is jy, jy sal my nie onderkry nie |
Hierdie was die laaste rondte dit is nou verby |
Mooi bly daar gaan jy, jy sal my nie terug kan kry nie |
Hierdie was die laaste rondte daar is ander |
Dit is nou verby |
As ek in jou oë kyk dan sien ek en ek weet wat jy nou doen |
Jy doen dit weer, nog 'n keer daar gaan jy weer vanaand |
Jy’t gesê jy’t verander maar beloftes bly net woorde rondom jou |
O ek wonder of ek weer so een soos jy sal kry |
So klim af van daai troontjie af want jy gaan eendag val |
Weet jy wie is jy, jy sal my nie onderkry nie |
Hierdie was die laaste rondte dit is nou verby |
Mooi bly daar gaan jy, jy sal my nie terug kan kry nie |
Hierdie was die laaste rondte daar is ander |
Dit is nou verby |
Ek het vir jou gesê dat dit nooit weer kan gebeur nie |
So dit was die laaste dis verby ons kan vriende bly |
Weet jy wie is jy, jy sal my nie onderkry nie |
Hierdie was die laaste rondte dit is nou verby |
Mooi bly daar gaan jy, jy sal my nie terug kan kry nie |
Hierdie was die laaste rondte daar is ander |
Dit is nou verby |
(translation) |
If you look at yourself what do you see and will you be able to change |
You do it again there you go again tonight |
And it's always the same you want to hear you're the better half |
And I have to thank my stars that I could find someone like you |
So get off that little throne because you're going to fall one day |
You know who you are, you won't get me down |
This was the last round it is over now |
Pretty glad there you go, you won't be able to get me back |
This was the last round there are others |
It's over now |
When I look into your eyes I see and I know what you are doing now |
You do it again, one more time there you go again tonight |
You said you're changing but promises remain just words around you |
Oh, I wonder if I'll ever find someone like you again |
So get off that little throne because you're going to fall one day |
You know who you are, you won't get me down |
This was the last round it is over now |
Pretty glad there you go, you won't be able to get me back |
This was the last round there are others |
It's over now |
I told you that it could never happen again |
So that was the last it's over we can stay friends |
You know who you are, you won't get me down |
This was the last round it is over now |
Pretty glad there you go, you won't be able to get me back |
This was the last round there are others |
It's over now |
Name | Year |
---|---|
Die Land ft. Steve Hofmeyr, Bobby Van Jaarsveld, Ruhan Du Toit | 2019 |
It's Always Been You | 2015 |
Yeshua, The Messiah | 2015 |
Laat My Lewe | 2012 |
Ek Wil Jou Held Wees | 2012 |
Soet September | 2012 |
Jy Doen Dit Weer | 2012 |
Butterflies ft. Eden | 2015 |
Spieeltjie | 2009 |
Kyk Waar Is Ons Nou | 2009 |
Net Vir Jou | 2015 |
Vlieg Vanaand | 2009 |
Jy Kon Nie Bly Nie (Pretoria) | 2009 |
Annatjie | 2009 |
Vertel My | 2009 |
Lovesong Letter | 2009 |
Thank You | 2009 |