| So vêr gery, skool is uit
| So far, school is out
|
| En ek’s 'n passasier, slaap teen die ruit
| And I'm a passenger, sleeping against the window
|
| Dit voel veilig hier tussen niks en nêrens nie
| It feels safe here between nothing and nowhere
|
| Ek gaan nêrens nie
| I'm not going anywhere
|
| Ek gaan nêrens, nêrens nie
| I'm not going anywhere, nowhere
|
| Solank jy weet waar ek is
| As long as you know where I am
|
| Sal jy weet waar die huis is
| Will you know where the house is
|
| Jy gaan nêrens nie
| You are not going anywhere
|
| Tussen niks en nêrens nie
| Between nothing and nowhere
|
| Solank jy langs my is, is dit waar die huis is
| As long as you're by my side, this is where the house is
|
| Koel water, die familie, jy en die kleintjies en ons diere
| Cool water, the family, you and the little ones and our animals
|
| Jy weet altyd wat om te doen
| You always know what to do
|
| Jy weet mos altyd wat om te doen
| You always know what to do
|
| Ek gaan nêrens nie
| I'm not going anywhere
|
| Ek gaan nêrens
| I'm not going anywhere
|
| Nêrens nie
| Nowhere
|
| Solank jy weet waar ek is
| As long as you know where I am
|
| Sal jy weet waar die huis is
| Will you know where the house is
|
| Jy gaan nêrens nie
| You are not going anywhere
|
| Tussen niks en nêrens nie
| Between nothing and nowhere
|
| Solank jy langs my is
| As long as you are next to me
|
| Is dit waar die huis is | Is this where the house is |