
Date of issue: 10.12.2020
Song language: Afrikaans
Lieg Net Vir My(original) |
So sê my is jy |
Nogsteeds oor my? |
En as jy nie is nie |
Lieg net vir my |
Sagte reën |
Opgeknoopte binnegoed |
Opgeknoopte brein |
Sagte beddegoed |
Ons lewe met pyn |
En as die ligte af gaan |
Is dit ons oë wat skyn |
En al wat ek geleer het |
Is om stil te bly |
So ek sê liewers niks nie |
Sê my |
Is jy |
Nog oor my? |
En as jy |
Nie is nie |
Sê liewers niks nie |
Of lieg net vir my |
Sê net liewers niks nie |
Lieg net vir my |
Soos ‘n haelgeweer |
Skuldgevoelens brein |
Skuldgevoelens beddegoed |
Ek wens ek kan verdwyn |
Dis seker nou die tyd om soos grootmense te lyk |
En als wat ons geleer het |
Af te spoel by die drein |
Ons weet eintlik niks nie |
So sê my |
Is jy |
Nog oor my? |
En as jy |
Nie is nie |
Sê liewers niks nie |
Of lieg net vir my |
As die liggies dof raak |
Voel ons siele die pyn |
As ek my oë toe maak |
Sien ek jou voor my |
Jy was jonk |
So jonk |
So sê my |
Is jy |
Nog oor my? |
En as jy |
Nie is nie |
Sê liewers niks nie |
Of lieg net vir my |
Lieg net vir my |
Lieg net vir my |
Lieg net vir my |
Lieg net vir my |
Lieg net vir my |
Lieg net vir my |
(translation) |
So tell me are you |
Still about me? |
And if you are not |
Just lie to me |
Gentle rain |
Tied-up underwear |
Tied up brain |
Soft bedding |
We live with pain |
And if the lights go out |
Is it our eyes that shine |
And all I learned |
Is to keep quiet |
So I prefer not to say anything |
Tell me |
Are you |
More about me? |
And if you |
Is not |
Rather say nothing |
Or just lie to me |
Just say nothing |
Just lie to me |
Like a shotgun |
Guilt brain |
Guilt bedding |
I wish I could disappear |
It's probably time to look like adults |
And all we learned |
Rinse off at the drain |
We really know nothing |
So tell me |
Are you |
More about me? |
And if you |
Is not |
Rather say nothing |
Or just lie to me |
If the lights go dim |
Do our souls feel the pain |
When I close my eyes |
I see you in front of me |
You were young |
So young |
So tell me |
Are you |
More about me? |
And if you |
Is not |
Rather say nothing |
Or just lie to me |
Just lie to me |
Just lie to me |
Just lie to me |
Just lie to me |
Just lie to me |
Just lie to me |
Name | Year |
---|---|
Klein Tambotieboom ft. Laurika Rauch | 2016 |
Tussen stasies ft. Die Heuwels Fantasties | 2010 |
Rofstoeigreep | 2015 |
Koeëlbaai ft. JR | 2017 |
Ons Moet Leef ft. Ampie | 2020 |
Bietjie Hoop | 2017 |
Mejuffrou Sonneblom | 2020 |
Gebruik My | 2017 |
Doen Net Wat Ons Wil ft. Riana Nel | 2015 |
Niks En Nêrens | 2017 |
Verwag My Terug | 2020 |
Nare Kaskenades | 2012 |
Ek Mis Jou ft. Tarryn Lamb | 2020 |
In en uit | 2012 |
Doin' It Right | 2019 |
Die Volkslied | 2015 |