Song information On this page you can find the lyrics of the song Die Volkslied, artist - Die Heuwels Fantasties.
Date of issue: 27.12.2015
Song language: Dutch
Die Volkslied |
'n Groot, groot leegte jang oor die klippe en sand |
'n leemte wat ons vas vang |
Hang oor die klippe en die sand |
En dan tussen ons tuin beland |
Ons sluk die spasie in om verveeldheid te oorwin |
En koekonne vir al ons kinders te spin |
Daai deel agter die struike en die grens van jou erf |
Waar net jou bure se diere inkom |
Daar lê die werklike waarde van jou eiendom |
Daar is te veel van ons |
Hoe het dit onmoontlik geraak om stilte te bekom? |
Snaaks genoeg vind ons vrede hierin |
Dis moeilik om net alleen te sit |
Daar is te veel mense en almal weet dit |
Daar’s 'n oop stuk grond kom ons bou 'n gat daarop |
'n Stoor vir ons huishoudelike stront |
Ruimteboef vakbond vabond |
Ingebreekte wilde kind |
Kan jy tog ook net jou rus vind? |
Ingebreekte wilde kind |
Daai deel agter die struike |
En die grens van jou erf |
Waar jou speelgoed en sleutels oor jare opberg |