| As dit voel asof daar geen uitweg is nie
|
| Weet dat waar jy moet wees is nie noodwendig hier nie
|
| En as jy ooit verlore voel
|
| Weet dat jy nie noodwendig is nie
|
| Ek sal jou was met my trane
|
| Ek sal jou sondes genees
|
| Ek voel hoe jy bewe
|
| Ons lewe in vrees
|
| Sterf 'n klein dood
|
| Vir 'n smaak van die hemel
|
| En iewers tussen koeëlbaai en alpha centauri
|
| Het die wiele afgekom
|
| Then the wheels came off
|
| Al het die wiele afgekom
|
| Ons het aanhou ry
|
| Al het die wiele afgekom
|
| (And the wheels came off)
|
| So are we alive, damn I’m inspired
|
| How bout you come be with me and live your best life
|
| How bout you a little get thrills before you die
|
| Coz girl if you got a little no one cares if you try
|
| But I thank God I’m alive, girl I’m money savvy
|
| In my past life I could never be a sugar daddy
|
| But maybe I may have because I cause mayhem
|
| Especially in Cape Town but I’m not in the mainland
|
| So catch me in Franschhoek Stellies doing shit that you don’t do
|
| Eating salmon sashimi at Nobu
|
| Sexing girls with blonde hair just like I’m loco
|
| Her heart is empty so I keep on feeding her soulfood
|
| She got daddy issues she blame her momma though
|
| She wants me to come over, she say her momma home
|
| And somewhere between girls school and a broken home
|
| She fell in love in a hopeless place before the wheels fell off and now it’s
|
| like ooh
|
| Ek sal jou was met my trane
|
| Ek sal jou sondes genees
|
| Ek voel hoe jy bewe
|
| Ons lewe in vrees
|
| Sterf 'n klein dood
|
| Vir 'n smaak van die hemel
|
| En iewers tussen koeëlbaai en alpha centauri
|
| Het die wiele afgekom
|
| Then the wheels came off
|
| Al het die wiele afgekom
|
| Ons het aanhou ry
|
| Al het die wiele afgekom
|
| (And the wheels came off) |