| Ek onthou Stellenbosch in die somer
| I remember Stellenbosch in the summer
|
| Toe ons, ons klere in die Eersterivier verloor het
| When we lost our clothes in the Eerste River
|
| Ek onthou stukkies van die Mystic Boer
| I remember bits and pieces of the Mystic Farmer
|
| Voor Coetzenburg se liggies was ons op die dansvloer
| In front of Coetzenburg's lights we were on the dance floor
|
| Niks op skool geleer nie
| Nothing learned at school
|
| Want niks het ooit gebeur nie
| Because nothing ever happened
|
| Sê my
| Tell me
|
| Dink jy nog terug aan die aande?
| Do you still think back to the evenings?
|
| Dink jy ooit terug aan die aande?
| Do you ever think back to the evenings?
|
| Want ons moet leef
| Because we have to live
|
| Ons moet lewe
| We must live
|
| Ons moet leer
| We must learn
|
| Om mekaar te vergewe
| To forgive one another
|
| Ons moet leef
| We must live
|
| Ons moet lewe
| We must live
|
| Ons moet leer
| We must learn
|
| Om mekaar te vergewe
| To forgive one another
|
| En as die engele sing
| And when the angels sing
|
| Moet ons saam sing
| Should we sing together
|
| En as die engele sing
| And when the angels sing
|
| Moet ons saam sing
| Should we sing together
|
| Jy weet nooit wat jy het tot dit weg is nie
| You never know what you've got until it's gone
|
| Ja, almal sê dit raak net beter
| Yes, everyone says it's just getting better
|
| En beter en beter en beter
| And better and better and better
|
| Soek jou terug in my lewe
| Find yourself back in my life
|
| Ek wil vry wees
| I want to be free
|
| As jy wil vry wees
| If you want to be free
|
| Moet ons kan vergeet
| Must we be able to forget
|
| Tweede kanse gee
| Give second chances
|
| Daar is net nog een ding wat ek wil weet
| There's just one more thing I want to know
|
| Sê my
| Tell me
|
| Dink jy nog terug aan die aande?
| Do you still think back to the evenings?
|
| Dink jy ooit terug aan die aande?
| Do you ever think back to the evenings?
|
| Want ons moet leef
| Because we have to live
|
| Ons moet lewe
| We must live
|
| Ons moet leer
| We must learn
|
| Om mekaar te vergewe
| To forgive one another
|
| Ons moet leef
| We must live
|
| Ons moet lewe
| We must live
|
| Ons moet leer
| We must learn
|
| Om mekaar te vergewe
| To forgive one another
|
| En as die engele sing
| And when the angels sing
|
| Moet ons saam sing
| Should we sing together
|
| En as die engele sing
| And when the angels sing
|
| Moet ons saam sing
| Should we sing together
|
| Want ons moet leef
| Because we have to live
|
| Ons moet lewe
| We must live
|
| Ons moet leer
| We must learn
|
| Om mekaar te vergewe
| To forgive one another
|
| Ons moet leef
| We must live
|
| Ons moet lewe
| We must live
|
| Ons moet leer
| We must learn
|
| Om mekaar te vergewe
| To forgive one another
|
| Dink jy nog terug aan die aande?
| Do you still think back to the evenings?
|
| Dink jy ooit terug aan die aande?
| Do you ever think back to the evenings?
|
| En as die engele sing
| And when the angels sing
|
| Moet ons saam sing
| Should we sing together
|
| En as die engele sing
| And when the angels sing
|
| Moet ons saam sing | Should we sing together |