
Date of issue: 14.06.2018
Song language: Afrikaans
As Musiek Begin Speel(original) |
Hulle sê ons moet glo |
net soos die kinders |
So is hierdie lewe dan net vir beginners? |
Seuntjies word manne |
en gaan sit dan in 'n kroeg |
en lyk moeg |
My seun, jy moet luister as ek vir jou sê |
jy gaan eendag moet veg |
met als wat jy het |
Soms gaan jy voel |
wat is die doel |
Genoeg is genoeg |
Ek wil hê jy moet saam sing |
as musiek begin speel |
en dans in die somer se reën |
En soek vir die reënboog |
langs die pad, my skat |
Hardloop in die see in met jou jeans aan |
Kyk uit vir 'n meermin |
en deel in gesprekke oor al die mooi plekke |
langs die kus |
Bly bewus van jouself |
Net nie te veel nie |
ook nie te min nie |
Maar net nie te veel nie |
Ek wil hê jy moet saam sing |
as musiek begin speel |
En dans in die somer se reën |
En soek vir die reënboog |
langs die pad, my skat |
En as jy ooit voel |
die lewe is net een groot gesuffer |
reik jou hande uit en help 'n ander |
met minder as jy |
Gaan maak iemand bly |
want dan sal jy |
altyd kan saam sing |
as die musiek begin speel |
En dans in die somer se reën |
En soek vir die reënboog |
langs die pad, my skat |
Hardloop die see in met jou jeans aan |
Kyk uit vir 'n meermin |
En as jy haar vind |
is ek bly my kind |
want ek weet |
twee dromers is beter as een |
ek wil he jy moet saam sing |
ek wil he jy moet saam sing |
ek wil he jy moet saam sing |
my kind |
(translation) |
They say we have to believe |
just like the children |
So is this life only for beginners? |
Boys become men |
and then sit down in a bar |
and looks tired |
My son, you must listen when I tell you |
you are going to have to fight one day |
with all you have |
Sometimes you're going to feel |
what is the purpose |
Enough is enough |
I want you to sing along |
as music starts playing |
and dance in the summer rain |
And look for the rainbow |
by the way, my darling |
Run into the ocean with your jeans on |
Look out for a mermaid |
and share in conversations about all the beautiful places |
along the coast |
Stay aware of yourself |
Just not too much |
not too little either |
But just not too much |
I want you to sing along |
as music starts playing |
And dance in the summer rain |
And look for the rainbow |
by the way, my darling |
And if you ever feel |
life is just one big struggle |
reach out and help another |
with less than you |
Go make someone happy |
because then you will |
can always sing along |
as the music starts playing |
And dance in the summer rain |
And look for the rainbow |
by the way, my darling |
Run into the ocean with your jeans on |
Look out for a mermaid |
And if you find her |
I am happy my child |
because I know |
two dreamers are better than one |
I want you to sing along |
I want you to sing along |
I want you to sing along |
my child |
Name | Year |
---|---|
Toe Vind Ek Jou ft. Karen Zoid | 2021 |
Toe Die Wêreld Stil Gaan Staan ft. Neil Sandilands | 2020 |
Engel | 2015 |
Meisie Wat Haar Potlood Kou | 2015 |
Beautiful | 2015 |
Ik Heb Je Lief ft. Stef Bos | 2020 |
Afrikaners Is Plesierig | 2015 |
Aeroplane Jane | 2015 |
Deur Druk ft. Early B | 2020 |
Jy Soen My Nie Meer Nie ft. Karen Zoid | 2017 |
Karoonag ft. Karen Zoid | 2017 |
Born to Shine | 2002 |
Want As Ek Droom | 2010 |
Smile | 2015 |
Drown out the Noise | 2015 |
Dames en Here | 2017 |
Tyd Om Te Trek ft. Bok van Blerk | 2020 |
Feel so Strong ft. PJ Powers | 2015 |
Vonkelvrou | 2017 |
Vertaal | 2017 |