| Dames en here
| Ladies and gentlemen
|
| Is u ontevrede
| Are you dissatisfied?
|
| Is alles wat mooi is
| Is all that is beautiful
|
| Net in die verlede
| Only in the past
|
| Is almal wat omgee
| Is all that cares
|
| Al lankal oorlede
| Long since deceased
|
| Of staar u net vas
| Or just stare
|
| In u eie ooglede
| In your own eyelids
|
| Die probleem
| The problem
|
| Van geen ineem
| Of no intake
|
| Die realiteite
| The realities
|
| En sleutel besluite
| And key decisions
|
| Vir u oorlewing in die samelewing
| For your survival in society
|
| Universiteit ekonomies gestuit
| University economically stalled
|
| En die gaping raak groter
| And the gap is getting wider
|
| N uil op n kluit
| An owl on a clod
|
| Smelt die beelde
| Melt the images
|
| Ons leef in weelde
| We live in luxury
|
| Luister vir die tannie
| Listen to the aunt
|
| Luister vir die oom
| Listen to the uncle
|
| Tannie met die tellie en die mikrofoon
| Aunt with the telly and the microphone
|
| Tannie het n antwoord, tannie het n droom
| Auntie has an answer, Auntie has a dream
|
| Want tannie is die skuim en tannie is die room
| Because aunty is the foam and aunty is the cream
|
| Luister liewe kindersna tannie se verhaal
| Dear children, listen to aunt's story
|
| Want tannie moes haar toekoms uit die aarde haal
| Because auntie had to take her future out of the earth
|
| Mamma se kinders van mamma se taal
| Mamma's children of mamma's language
|
| Kyk links kyk regs
| Look left look right
|
| Hou links
| Keep left
|
| Hou links
| Keep left
|
| Somtyds voel jy skuldig
| Sometimes you feel guilty
|
| Somtyds voel jy kwaad
| Sometimes you feel angry
|
| Somtyds voel jy lus om net daaroor te praat
| Sometimes you feel like just talking about it
|
| Oor ouma en oupa wat gesit het op die stoep
| About grandma and grandpa sitting on the porch
|
| Ouma en oupa kan nie antwoord as jy roep
| Grandma and Grandpa can't answer when you call
|
| Liefde is die antwoord
| Love is the answer
|
| Liefde is die droom
| Love is the dream
|
| Meegevoel suid afrika
| Condolences south africa
|
| Meegevoel jou troon
| Condolences your throne
|
| Luister vir die tannie
| Listen to the aunt
|
| Luister vir die oom
| Listen to the uncle
|
| Kyk links
| Look left
|
| Kyk regs | Look right |