
Date of issue: 25.04.2021
Song language: Afrikaans
Toe Vind Ek Jou(original) |
Ek lê my wapens neer |
Vanaand vir die eerste keer |
Sien ek myself in jou oë |
Ek het hierdie oorlog verloor |
Ek staar na die bloed op my hande |
Ek weet ek het verander |
Jy dink ek praat net weer |
Ek het jou lief |
Ek sweer |
Geen pretensie |
Geen beheer x4 |
Buite die stemme wat skater |
Vriende wat groet |
Sien jou later |
Elkeen vind sy pad |
Ek weet ek moet ook my skat |
Hey, my sweet |
Hey, my baby |
Jy’s my toevlug |
Wil jou nooit laat huil nie |
Jy’s my lied |
Jy’s my wysie |
Ons het 'n hond |
Ons het 'n huisie |
Ek het genoeg gegee |
Ek het genoeg geskree |
Ek het lankal terug geleer |
Maar nog steeds het ek probeer |
Vlug soos 'n verraaier |
Van dit wat my vashou |
Daar was monsters in die donker |
Toe vind ek jou |
Ek sweer |
Geen pretensie |
Geen beheer |
(translation) |
I lay down my arms |
Tonight for the first time |
I see myself in your eyes |
I lost this war |
I stare at the blood on my hands |
I know I have changed |
You think I'm just talking again |
I love you |
I swear |
No pretension |
No control x4 |
Beyond the voices that skate |
Friends who greet |
See you later |
Everyone finds his way |
I know I have to treasure me too |
Hey, my sweat |
Hey, my baby |
You're my refuge |
Never want to make you cry |
You're my song |
You're my tune |
We have a dog |
We have a cabin |
I have given enough |
I shouted enough |
I learned a long time back |
But still I tried |
Flee like a traitor |
Of what holds me |
There were monsters in the dark |
Then I found you |
I swear |
No pretension |
No control |
Name | Year |
---|---|
Toe Die Wêreld Stil Gaan Staan ft. Neil Sandilands | 2020 |
Engel | 2015 |
Meisie Wat Haar Potlood Kou | 2015 |
Beautiful | 2015 |
Ik Heb Je Lief ft. Stef Bos | 2020 |
Afrikaners Is Plesierig | 2015 |
Aeroplane Jane | 2015 |
Deur Druk ft. Early B | 2020 |
Jy Soen My Nie Meer Nie ft. Karen Zoid | 2017 |
Karoonag ft. Karen Zoid | 2017 |
Born to Shine | 2002 |
Want As Ek Droom | 2010 |
Smile | 2015 |
Drown out the Noise | 2015 |
Dames en Here | 2017 |
Tyd Om Te Trek ft. Bok van Blerk | 2020 |
Feel so Strong ft. PJ Powers | 2015 |
Vonkelvrou | 2017 |
Vertaal | 2017 |
Maak Dit of Breek Dit | 2017 |