| En toe sien ek weer die berge en toe sien ek weer die maan
|
| Daar was geen ridders op wit perde geen manne op die maan
|
| Vissies in Venesië en maskers in Wuhan
|
| Daar was panic daar was vrede toe die wêreld stil gaan staan
|
| En toe wonder ons oor woorde en waar om te begin
|
| First we take Manhattan then we take Berlin
|
| Wat om te laat gaan oh wat om te ontgin
|
| Hoe lank wil ons voort ploeter die keuses raak nou min
|
| Hoe verwoord mens
|
| Voor wie le jy jou gebede
|
| Aliminium alle wêreld alla magtig alle kruk
|
| Daar was toilet papier en WIFI toe die wêreld wakker skrik
|
| Elke man vrou en kind
|
| in die wind
|
| Soveel liefde wat ons vind
|
| One day
|
| Yeah one day at a time man
|
| At a time
|
| To reach a destination we all have to take that first step
|
| Whether your destination is to rise above that problem that you have now
|
| Or just getting to where you want to be in life
|
| One day at a time
|
| The saying goes one day is one day
|
| But to get to that day, that one day
|
| That specific day
|
| You’re gonna have to take it one day at a time man
|
| Die kortste distansie tussen twee punte
|
| Is ‘n straight lyn en in die lewe is dit ‘n lyn van saam kyk
|
| En saam beteken niks sonder ek en jy nie
|
| So let’s take it one day at a time
|
| As jy ‘n beter
|
| Ons is saam init so oorwinning is ‘n definit
|
| Daars 'n ek in jou so wees maar op die uit kyk
|
| En om te kyk na jou moet ek ok self na my kyk
|
| Bid vir verlossing op my knieë vra die vader vir help
|
| Skouers breek vir wie geval het om wee op te tel
|
| Sê my mening my ma se kind byt vas my guy
|
| Want my bru you make it just take it one day at a time
|
| Die helde was weer mense minder self voldaan
|
| Ons was stadig oor die klippe ons sal stadig weer op staan
|
| Was stilte vir die dromer wat erens heen wou gaan
|
| Ons was broers en ons was sisters toe die wereld stil gaan staan |