Song information On this page you can read the lyrics of the song Want As Ek Droom , by - Karen ZoidRelease date: 28.10.2010
Song language: English
Song information On this page you can read the lyrics of the song Want As Ek Droom , by - Karen ZoidWant As Ek Droom |
| As ek staan, staan ek alleen. |
| Ek wonder weer … |
| wat nou? |
| Ek wil meer as net oorleef. |
| Die einde kom so gou. |
| Elke keer, wat ek weer probeer. |
| En oor begin, weet ek, ek sal moet. |
| Elke maal, weer die prys betaal. |
| Jy lag my uit, ek maak my oë toe. |
| Want as ek droom, voel ek die oomblik. |
| Want as ek droom, is ek al daar. |
| Want as ek droom, is als vergete. |
| Want as ek droom, kan ek weer staan. |
| Net as ek droom. |
| Mmmmm |
| Net as ek droom. |
| Ek sal val, ek sal opstaan. |
| Selfs … |
| al kry ek seer. |
| Waar’s die deur wat oop sal gaan? |
| Die kans … |
| wat ek begeer? |
| Nog 'n keer, wat ek weer probeer. |
| En oor begin, my voete ken die pad. |
| Elke maal, sal ek die prys betaal. |
| Jy lag my uit, ek maak my oë toe. |
| Want as ek droom, voel ek die oomblik. |
| Want as ek droom, is ek al daar. |
| Want as ek droom, is als vergete. |
| Want as ek droom, is als volmaak. |
| Gee my 'n kans, om myself te kan wees. |
| Gee my 'n kans, om te gee. |
| Gee my 'n kans, om my droom uit te leef. |
| Gee my 'n kans, gee my 'n kans. |
| Gee my 'n kans … |
| Want as ek droom, voel ek die oomblik. |
| Want as ek droom, is ek al daar. |
| Want as ek droom, is als vergete. |
| Want as ek droom, kan ek weer staan. |
| Net as ek droom. |
| Net as ek droom. |
| Net as ek droom. |
| Name | Year |
|---|---|
| Toe Vind Ek Jou ft. Karen Zoid | 2021 |
| Toe Die Wêreld Stil Gaan Staan ft. Neil Sandilands | 2020 |
| Engel | 2015 |
| Meisie Wat Haar Potlood Kou | 2015 |
| Beautiful | 2015 |
| Ik Heb Je Lief ft. Stef Bos | 2020 |
| Afrikaners Is Plesierig | 2015 |
| Aeroplane Jane | 2015 |
| Deur Druk ft. Early B | 2020 |
| Jy Soen My Nie Meer Nie ft. Karen Zoid | 2017 |
| Karoonag ft. Karen Zoid | 2017 |
| Born to Shine | 2002 |
| Smile | 2015 |
| Drown out the Noise | 2015 |
| Dames en Here | 2017 |
| Tyd Om Te Trek ft. Bok van Blerk | 2020 |
| Feel so Strong ft. PJ Powers | 2015 |
| Vonkelvrou | 2017 |
| Vertaal | 2017 |
| Maak Dit of Breek Dit | 2017 |