| I’d like to introduce myself — Johanna Ertjekollo
|
| And this is the alternative — You was so saf 'n molo
|
| Haai jy loop verby — Is mos dekadent
|
| Peace brother, give me five of suig jou peperment
|
| Jy’s cool, jy spoel jou mond met Aquafresh
|
| En leer mos al van hip-hop in jou ma se crèche
|
| Ja this is alternative but we’re not primitive
|
| Some het nog hare op hull lyf but we just like to live
|
| In peace
|
| Eksuus, mevrou, wat gaan nou aan?
|
| Ek wil net weet of is die Internet dan nou te blaam
|
| Oops! |
| Jou naam, jou naam
|
| I understand madame
|
| Ek ken mevrou
|
| Jy’s een van daai’s Jy is so bietjie skaam
|
| Afrikaners is plesierig
|
| Dit kan julle glo
|
| Hulle hou van partytjie
|
| En dan maak hulle so
|
| En dan maak hulle so
|
| Babe is jy nog life vir my? |
| Ek gaan iemand anders kry.
|
| Luister hier jou yuppie scum
|
| Jou preconceived millennium man
|
| Ek maak jou kwaad want ek weet ek kan
|
| Gee my nog 'n vatlap government plan
|
| En die bedelaars staan met sy uitsteek hande
|
| En vra my vir net nog twee rand
|
| Mense vrek oor die hele land
|
| En die res lê op Clifton se strand |
| En die Music is vinnig
|
| Ek raak opgepsyche
|
| If you don’t like it, why don’t you take a hike
|
| Almal is anders, Sê maar wat jou pla
|
| Hou net op om vrae te vra
|
| Afrikaners is plesierig
|
| Dit kan julle glo
|
| Hulle hou van partytjie
|
| En dan maak hulle so
|
| En dan maak hulle so
|
| Babe is jy nog life vir my? |
| Ek gaan iemand anders vry.
|
| I’d to now excuse myself
|
| Hul sit honde op mense
|
| Ek gaan liewer skape tel op radiosondergrense
|
| Ja, jy fix my cricket en miskien my rugby
|
| Bobbie Skinstad hoe’s daai bene
|
| Ek kyk nie Currie Cup nie
|
| Jy’s cool
|
| Jy voel 'n veer vir global warming
|
| Betogers moet iets anders doen
|
| Pamflette lees is boring
|
| Alles is affirmative al is jou baas verwant
|
| Kant so ook geen kant kom kies so swat maar 'wyl jy kan
|
| Die bank, die bank, die bank
|
| Vra te veel rente
|
| Ek speel maar eerder pinball met my 50 sente
|
| Ek het nie pms nie, ek’s net a natural bitch
|
| I’d like to play my guitar but I don’t have perfect pitch
|
| Afrikaners is plesierig
|
| Dit kan julle glo
|
| Hulle hou van partytjie
|
| En dan maak hulle so
|
| En dan maak hulle so |
| Babe is jy nog life vir my? |
| Ek gaan iemand anders vry. |