![Dis 'n Land - Snotkop, Karen Zoid](https://cdn.muztext.com/i/32847545403403925347.jpg)
Date of issue: 20.03.2016
Song language: Dutch
Dis 'n Land(original) |
Dis 'n land van kleure en klank. |
Dis 'n land van oorvloed en dank. |
Dis 'n land wat almal na strewe. |
Dis 'n land sonder horison en, dis 'n land wat weet hy kan. |
Op 'n bly plek leer |
jy vir my. |
Gee my 'n oomblik asseblief laat ek wys. |
Hoekom noem ek hierdie crazy land nog my huis. |
Dis die land van goeie hoop en Tassenberg. |
Die komma in jou bloed, die kombers oor Tafelberg. |
Altyd gedroom om te kan wees soos David Kramer. |
En elke liewe Sondag was dit tyd vir die Onse Vader. |
Seën asseblief hierdie land van in ons woon en al die ander mens wat soos ek |
van vrede droom. |
Dis die liefde volop soos die sterre in die Klein Karoo. |
Dis 'n land van kleure en klank. |
Dis 'n land van oorvloed en dank. |
Dis 'n land wat almal na strewe. |
Dis 'n land sonder horison en, dis 'n land wat weet hy kan. |
Op 'n bly plek leer |
jy vir my. |
Dis 'n land van kleure en klank. |
Dis 'n land van oorvloed en dank. |
Dis 'n land wat almal na strewe. |
Dis 'n land sonder horison en, dis 'n land wat weet hy kan. |
Op 'n bly plek leer |
jy vir my. |
(translation) |
This is a land of color and sound. |
This is a land of abundance and thanksgiving. |
This is a country that is always na strewe. |
This is a land without horizons, this is a land what does he know. |
Learn in a happy place |
jy vir my. |
Give me a moment, please, let me know. |
Why do I still call that crazy land my home. |
This is the land of good hope and Tassenberg. |
That comma in your blood, those kombers ear Table Mountain. |
Always dreamed to can be so David Kramer. |
And every liewe Sunday this time was vir die Our Father. |
Seën please here, that land of in our living and al those other people what soos ek |
dream of peace. |
Dis that love in abundance soos that star in die Klein Karoo. |
This is a land of color and sound. |
This is a land of abundance and thanksgiving. |
This is a country that is always na strewe. |
This is a land without horizons, this is a land what does he know. |
Learn in a happy place |
jy vir my. |
This is a land of color and sound. |
This is a land of abundance and thanksgiving. |
This is a country that is always na strewe. |
This is a land without horizons, this is a land what does he know. |
Learn in a happy place |
jy vir my. |
Name | Year |
---|---|
Toe Vind Ek Jou ft. Karen Zoid | 2021 |
Toe Die Wêreld Stil Gaan Staan ft. Neil Sandilands | 2020 |
Engel | 2015 |
Meisie Wat Haar Potlood Kou | 2015 |
Beautiful | 2015 |
Ik Heb Je Lief ft. Stef Bos | 2020 |
Afrikaners Is Plesierig | 2015 |
Aeroplane Jane | 2015 |
Deur Druk ft. Early B | 2020 |
Jy Soen My Nie Meer Nie ft. Karen Zoid | 2017 |
Karoonag ft. Karen Zoid | 2017 |
Ruk Die Dam ft. Snotkop | 2020 |
Born to Shine | 2002 |
Want As Ek Droom | 2010 |
Smile | 2015 |
Drown out the Noise | 2015 |
Dames en Here | 2017 |
Tyd Om Te Trek ft. Bok van Blerk | 2020 |
Feel so Strong ft. PJ Powers | 2015 |
Vonkelvrou | 2017 |