Song information On this page you can find the lyrics of the song Forward, artist - Early B.
Date of issue: 18.02.2021
Song language: English
Forward |
Kom ons raak gou serious in die plek yes |
En ons touch gou aan die topic contraceptives |
Want baie ouers praat nie oor dit nie neglect this |
Tot dai kind sê sy verwag dan wil jy jou vrek skrik |
But don’t freak Early B is hie |
I’m bout to tell 'em 'bout the deeds of the birds and bees |
Coz see these teens are |
At least gaan ek hulle sê hulle moet veilig squeeze |
Ek kan dit nie stop nie, maar ek kan compri |
En vir die laaties sê brother dra ‘n condi |
En vir die ladies sê gaan sluk ok jou piltjie |
En as jy siek voel, moenie pomp nie |
Want nou se dae se kinders gooi mekaar op hie |
Doen die daad maar staan nie met die knowledge |
So gazi lam en babygirl jy moenie flop nie |
Want as jy flop na die, is dit jou song die |
Jy was te forward |
Jy wou nie luister nie, nou het jou oondjie ok ‘n broodjie |
Want jy wou mos explore het |
Nou bradda luister hie daars ‘n tyd vir alles |
Bra approach with caution |
Is vir die youth wat ek sê |
Gebruik jou kop versoekings is erg |
Jy was gewarn ne |
Wie’t vir jou gese jy moet gaan le nou is jy boepens gele |
En hiers ‘n ding I’d also like to mention |
STDs slat meer as Covid in infections |
En HIV is nog steeds hie don’t you forget this |
And let’s be honest we don’t test before we catch this |
Want jys te oppit jys te binne in die moment |
Ken nog skaars die mense wat jou partner gebone het |
Sy social media ken jy van vroeg tot die latest |
Ma baba weet jy rerig wats sy HIV status |
So check this I’ma share this don’t be careless |
Dai lekke 15 minutes can lead up to your death sis |
So voor jy le girl check of hy gestrap is |
En as die man nie het nie than ne don’t give him action |
Is woes hie buite jy moet kyk ok na jou self |
‘n message vir die ouens en die kinnes ma net help |
And you better vat me kop toe want ek gaan jou so skel |
Jy was te forward |
Jy wou nie luister nie, nou het jou oondjie ok ‘n broodjie |
Want jy wou mos explore het |
Nou bradda luister hie daars ‘n tyd vir alles |
Bra approach with caution |
Is vir die youth wat ek sê |
Gebruik jou kop versoekings is erg |
Jy was gewarn ne |
Wie’t vir jou gese jy moet gaan le nou is jy boepens gele |
Forward |
Wiet vi jou gese jy moet gaan le, nou is jy boepens gele |
Will mos op en af met al die ander ouense |
They don’t give a damn |
Nou is jy boepens gele |
Forward |
Wiet vi jou gese jy moet gaan le, nou is jy boepens gele |
Will mos op en af en doen die ander dinge |
Nous jy lekke vet lekke boepens gele |