Song information On this page you can find the lyrics of the song Die Beats Amazing, artist - Van Pletzen
Date of issue: 22.03.2018
Age restrictions: 18+
Song language: English
Die Beats Amazing |
Shit die beats amazing |
Shit die beats amazing |
Oh shit die beats amazing |
Shit die beats amazing |
Shit die beats amazing |
Shit die beats amazing |
Shit die beats amazing |
Shit die beats amazing |
Kom ons raak crazy |
Ek kan nie chill nie |
Way te veel energie |
En soveel gees |
Noem my sommer Portegees |
Waar ek is |
Is presies waar ek moet wees |
Maak geraas vir Early B |
Maak geraas vir Early B |
Awe ma se kinders eks terug in dit met die ryme |
Vinnig vir 'n vlugtige feature so lug duim, pomp vyste |
Spring brother voel dit in die bass hoor |
Early B en Peach is op 'n track met al daai guite |
Die is daai goete wat my mal maak |
Julle ken my moleviesie ek is Bloemendal bra |
Spoeg vlam, koets vir jou gevoelens eks die aah bra |
Want ek is hier om alles om te draai, flippen hell bra |
Die vibe is sweet kom chillie, Blatjang broe |
En Early B ruk die ding hier, dis haktand full |
Dis aan die brand go silly, wees as aan broe |
Want ek is min gespin soos nat wasgoed |
Aah shit, my broe dit is die lyn die |
Man byt aan my lip van lekker kry ek raak crazy |
Chise dis Early B jy weet dis van die dal af meisie |
Let me hear the ladies girl dis hy die, gooi dit uit want… |
Shit die beats amazing |
Shit die beats amazing |
Shit die beats amazing |
Ek party al vir jare |
Groot geword in Hotbox |
Die dae toe al die kids nog |
In die parking lot kots |
It was the best of times |
Circa Oorlog Frankenstein |
Ons is meneers |
Noem ons sommer pioneers |
Eks 'n poephol eks 'n doosneus eks amazing ey |
Eks 'n poephol eks 'n doosneus eks amazing ey |
Gebruik daai energie |
Gebruik daai energie |
En maak geraas vir Early B |
Maak geraas vir Early B |
Maak geraas vir Early B |
Just like it, yes ek weet jy like dit |
Beslis dis giftig man die is daai tight shit |
Daai kort ou geHype wat op die Mic is |
Woel dit ek weet jy voel dit ek doen dit dan met niceness |
I’m the outjie van die dal, nie van die kaap nie, van die baai hoor |
Malkoppie die as jy nie glo nie vra my timer |
Poliese wil my mang want mense roep my dope rhymer |
Ek like lag bra maar ek klets nogal kwaai hoor |
Ha, genoeg van my dis Early B die, hoop julle het dit goed gekry |
Toe Peach my vra wat die beat doen vir my |
Toe se ek sjoe hy is nca my broe dit gooi |
So gooi hom bokkie, mooi om moet nie stop nie |
Julle lieg as julle se dat julle voel nie hoe dit skop nie |
Early B and VP op die Same thing and I’m blazing |
Know what I’m saying want… |
Shit die beats amazing |
Shit die beats amazing |
(Shit die beats amazing) |