| Weet jy hoeveel mense is sat van pale vat
|
| Bradde kies jou kant
|
| Want as ons land, lê julle plat soos mechanics onder ‘n kar
|
| Wat wou julle maak
|
| He wat wat, wat wil julle maak bra
|
| He watch watch, watch wat julle praat bra
|
| He wat wat, wat wil julle maak bra
|
| He watch watch, watch wat julle praat bra
|
| Die tightste hie ek bring
|
| Die titel nie vir julle cyphers nie
|
| Ek’s vital hie
|
| My temper is so kort soos ek
|
| So my boetie ek is kwaai wuh
|
| Ek ruk dit van P. E tot binne ini Paarl hyper, tiger
|
| Pluk jou met een oog
|
| soos ek ‘n skoot op ‘n reënboog gesladit
|
| Stewie bru ek hoop jy weet jy feature nou hie sam my mal kop
|
| Bek vol punches vir jou beat ek roep dit
|
| Wag stop, die goed autotune ma hulle is vals nog
|
| Want face to face dan speel hy vrek
|
| Nou sê my wa jou pulse boss
|
| Hey watagwan smaak julle stemme saam met my soek
|
| Ek’s nie jou chommie nie gan soek vir friends op Facebook
|
| Julle toets my bloed, hoori bloed, want die goed, los die
|
| En die stut trek op soos nxi nxi doef doef doef
|
| So mind jou eie goed my bru
|
| Ek’s van ‘n plek met pretty boys ma glo my guy ons kan dit lelik maak
|
| Is van die dal af bra jy weet wat klap
|
| Oh ons sien jy hou jy hard
|
| Weet jy hoeveel mense is sat van pale vat
|
| Bradde kies jou kant
|
| Want as ons land, lê julle plat soos mechanics onder ‘n kar
|
| Wat wou julle maak
|
| He wat wat, wat wil julle maak bra
|
| He watch watch, watch wat julle praat bra
|
| He wat wat, wat wil julle maak bra
|
| He watch watch, watch wat julle praat bra
|
| Ou bradde wat wil julle maak kom maak nou aan en hou op lank maak
|
| Ek trek gesig soos dhalsim as hy wen ek’s soos blanka
|
| Ek kom altyd hie met ‘n bang wie smaak jy bang praat
|
| Trek op meti Honda jou wange gou aan die flam slaan
|
| soos blades
|
| Die beste rapper in die plek, you don’t have to Ruy
|
| Jou laaste bou ne slaan verkeerd dan vat jy flam brie
|
| Jou motjie welkom my met oop bene
|
| Chung lee spinning round kick
|
| Dan wil julle nog ‘n nerve het
|
| Vi julle skop ek
|
| Skop ek dit stukkend los dit plankies
|
| Body slam die beat lig weights sodat ek lyk soos Zangief
|
| Soos daai skip agter Ken gooi nou ma julle ankers
|
| Of ek expose vir julle soos Vega sonder sy masker
|
| Die hele street fighter is uit gelê nou in die rhymes in
|
| Gevoude arms gan ek in die chorus in, Byson
|
| Oh ons sien jy hou jy hard
|
| Weet jy hoeveel mense is sat van pale vat
|
| Bradde kies jou kant
|
| Want as ons land, lê julle plat soos mechanics onder ‘n kar
|
| Wat wou julle maak
|
| He wat wat, wat wil julle maak bra
|
| He watch watch, watch wat julle praat bra
|
| He wat wat, wat wil julle maak bra
|
| He watch watch, watch wat julle praat bra |