Song information On this page you can find the lyrics of the song Forever Or Never, artist - Early B.
Date of issue: 18.02.2021
Song language: English
Forever Or Never |
Yeah check it, yo |
Ek het myself ‘n lekke bad mama jama |
Curvy body if she was a track she’d be a banger |
Flippen reg all the ouens wanna bag her |
6 inch heels other kinders can’t stand her |
Want jy kan gaan waar ek gaan |
Vir ‘n paar minute los dan blok sy comfortable man |
Sê my hoeveel ouens kan getuig |
Soos sy glo in my ek glo in haar |
Ons hou vetroue vol man |
Whoa man weet jy dat die is my ride die |
Bonnie to my clyde hoe ek ons sien binne in my minds eye |
in haar dm you can’t even slide guy |
Verhouding and I just had to throw this rhyme |
Is te nca brie |
I had to just rebuttle it back |
Haar stap is click clack |
You don’t want no trouble with that |
Sy gee my loyalty en ek gee haar die loyalty back |
Want ons verhouding is ‘n houding en sy hou dit intact |
Met net facts |
Baby boy jy het my hartjie |
En ek vetrou dit saam met jou |
So dit maak nie saak ook waar jy ooit sal gaan nie |
Ek loop die volle stryd met jou |
Want jys my forever en sonder jou is dit never |
En ek is so so lief vir jou |
My liefde’s ‘n belegging |
Ek gee God al aanseging |
Want ek voel soos ‘n waardevolle vrou |
Yeah check it, yo |
Ek sal alles in my krag doen vir die fruity cutie beauty |
Girl jy kry my all times when you speak |
Weet da was al ander manne ek is nou die dude |
Altyd en vir ewig gee ek mening vir jou baba you’ll see |
I didn’t come here to verspeel your time |
Ek is liefdevol en funny baba here’s your guy |
Verkies vir jou hie naby want dit sal my airtime |
Want elke call wat ons twee het, we never say bye |
Better days is on the verge |
I fell inlove with her when she was at her worst |
En al my ex’e was ‘n practice round for this |
Jy maak my lewe lekke alles met jou is ‘n plus |
Praat altyd van jou lyk ek het jou op my brood geëet |
Ek was ok al verlief maar nog nooit so gewees |
Jou liefde het my vertroue in geloof genees |
Ek gaan op een kniëe eendag sak my skat |
Ek hoop jy’s so gereed |
Baby boy jy het my hartjie |
En ek vetrou dit saam met jou |
So dit maak nie saak ook waar jy ooit sal gaan nie |
Ek loop die volle stryd met jou |
Want jys my forever en sonder jou is dit never |
En ek is so so lief vir jou |
My liefde’s ‘n belegging |
Ek gee God al aanseging |
Want ek voel soos ‘n waardevolle vrou |
Jou vetroue in my is veilig om jou hart te beskerm |
Ek sal dit dubbel en dwars met warme liefde ontferm |
Skoenlappers wapper my wakker binne in my derms |
Want jys gegee vir my ek het geland met ‘n helm |
Forever or never cancel die laas genoem baby |
Eks vani dal en jy bring dag lig vir my hie |
Was een keer gesê ek moet mooi agter jou kykie |
Want ‘n waardevolle vrou sal ek nie 2 keer kry nie |
Chise |
Baby boy jy het my hartjie |
En ek vetrou dit saam met jou |
So dit maak nie saak ook waar jy ooit sal gaan nie |
Ek loop die volle stryd met jou |
Want jys my forever en sonder jou is dit never |
En ek is so so lief vir jou |
My liefde’s ‘n belegging |
Ek gee God al aanseging |
Want ek voel soos ‘n waardevolle vrou |
Is vani dal af meisie |