| Ek was in die gym met die weights betrokke
|
| Sy was by die Lady-locker
|
| Doen ma' net my ding werk mooi aan my rolle
|
| 'Cause I want my six-pack to look proper
|
| Brah, I spot her, vader land 'n shocker
|
| Maak my lam, sy staan met posture
|
| Aan die brand, I smaak jou blokke
|
| Brother, man ek sê jou sy was hot, hoor
|
| Goodness, gracious, curvaceous, so flippen reg, it insane is
|
| Ek soek somme weights, da' wa' sy is
|
| Want ek wou 'n front seat gekry het
|
| Ek wou gefaint het, oh, she got it, hoor
|
| Brah, my eyes was locked on her
|
| Then I heard my partner say: «joeh, daai kind het potte hoor» …
|
| «Sy't potte hoor» …
|
| «Ek like daai potte hoor» …
|
| «Potte hoor» …
|
| «Joeh, daai kind het potte hoor»
|
| Ek het gesit by die bar, wou my dop geniet
|
| My tjommie het gevra of ek hom sal stick
|
| Wou rustig wees, net bly in bubble
|
| Toe swing die deure oop, en aan kom trouble
|
| Mooi gesiggie, lekker vars en gesond
|
| En 'n gat waarteen jy 'n ball kan bons
|
| Geseil oor die vloer, staan oes en groet
|
| Gevra wat sy drink, sy sê: «Brutal Fruit»
|
| Sy’t my dadelik vas in haar web gevang
|
| Het aan elke woord uit haar bek gehang
|
| Koop drink na drink, gooi my slickste vibe
|
| Straight up the cape was ek hipnotized
|
| Ek scheme ek’s in, die kind is aan Kakoo van Dam met die meester plan
|
| Sy vra my 'n guns, like anything matters
|
| «Kan ek 'n foto neem, my man is 'n moerse fan» …
|
| «Sy't potte hoor» …
|
| «Ek like daai potte hoor» …
|
| «Potte hoor» …
|
| «Joeh, daai kind het potte hoor» …
|
| «Sy't potte hoor» …
|
| «Ek like daai potte hoor» …
|
| «Potte hoor» …
|
| «Joeh, daai kind het potte hoor» …
|
| Ek cruise by my plaat inni straat op
|
| My boetie wys my «Early B, kyk da’so»
|
| Trek somme af en vra hom: «sê my wa’so?»
|
| Oorkant die pad, daai kind is stewig soos 'n pap pot
|
| Ek gaan tot daar trot, haar dan gaan kap met die vraagom
|
| Papa, gaan jy vat, want jy staan met nah pot
|
| Sy sê gaan in, en sy gooi hom met 'n lago
|
| Ek stamp daai pitte soos 'n non-stop man
|
| Ek tap ha' man, panne man, hou van daai wange man
|
| As die kind ou het, sal ek rou as 'n ander man
|
| Papa, sê my gou as, dit nie nou is nie, wanne' dan?
|
| Want 'n man wil go, kan 'n man?
|
| Jy’s delicious in features, jou potte staan met daai figures
|
| Wat 'n man sal mal maak, I means this
|
| So, kyk hier, gaa' my jou digits
|
| Ek’s op 'n mission agter haar aan, hoor
|
| She gave me her number, neh
|
| Klim terug in die kar, en wys my brah: «daai kind het potte hoor»
|
| «Sy't potte hoor» …
|
| «Ek like daai potte hoor» …
|
| «Potte hoor» …
|
| «Daai kind het potte hoor» …
|
| «Sy't potte hoor» …
|
| «Ek like daai potte hoor» …
|
| «Potte hoor» …
|
| «Ek like daai potte hoor» …
|
| «Potte hoor» …
|
| «Potte hoor» …
|
| «Potte hoor» …
|
| «Chase, potte, hoor»
|
| «Ek like daai potte hoor» … |