Lyrics Potte - Early B, Jack Parow, Justin Vega

Potte - Early B, Jack Parow, Justin Vega
Song information On this page you can find the lyrics of the song Potte, artist - Early B. Album song Aangename Kennis, in the genre Африканская музыка
Date of issue: 09.08.2018
Record label: Universal Music (Pty) Ltd South Africa
Song language: English

Potte

Ek was in die gym met die weights betrokke
Sy was by die lady lockers
Doen ma' net my ding werk mooi aan my rolle
'Cause I want that six-pack have to look proper
Brah, I spot her, vader land 'n shocker
Maak my lam, sy staan met posture
Aan die brand, I smaak jou blokke
Brother, man ek sê jou sy was hot, hoor
Goodness, gracious, curvaceous, so flippen reg, it’s insane is
Ek soek somme weights, da' wa' sy is
Want ek wou 'n front seat gekry het
Ek wou gefaint het, oh, she got it, hoor
Brah, my eyes was locked on her
Then I heard my partner say: «joeh, daai kind het potte hoor» …
«Sy't potte hoor» …
«Ek like daai potte hoor» …
«Potte hoor» …
«Joeh, daai kind het potte hoor»
Ek het gesit by die bar, wou my dop geniet
My tjommie het gevra of ek uit sal stiek
Wou rustig wees, net bly in bubble
Toe swing die deure oop, en in kom trouble
Mooi gesiggie, lekker vars en gesond
En 'n gat waarteen jy 'n ball kan bons
Geseil oor die vloer, staan oes en groet
Gevra wat sy drink, sy sê: «Brutal Fruit»
Sy’t my dadelik vas in haar web gevang
Het aan elke woord uit haar bek gehang
Koop drink na drink, gooi my slickste vibe
Straight out the gate was ek hipnotized
Ek scheme ek’s in, die kind is aan Kakoo van Dam met die meester plan
Sy vra my 'n guns, like anything matters
«Kan ek 'n foto neem, my man is 'n moerse fan» …
«Sy't potte hoor» …
«Ek like daai potte hoor» …
«Potte hoor» …
«Joeh, daai kind het potte hoor» …
«Sy't potte hoor» …
«Ek like daai potte hoor» …
«Potte hoor» …
«Joeh, daai kind het potte hoor» …
Ek cruise by my plaat inni straat op
My boetie wys my «Early B, kyk da’so»
Trek somme af en ek vra hom: «sê my wa’so?»
Oorkant die pad, daai kind is stewig soos 'n pap pot
Ek gaan tot daar trot, haar an gaan kap met 'n vraag ok
Baba, gaan jy vat, want jy staan met 'n nca pot
Sy sê gaan an, en sy gooi hom met 'n lag op
Ek stamp daai potte soos 'n non-stop man
Ek kap haar an, want 'n man, hou van daai wange man
As die kind n ou het, sal ek roll as haar ander man
Baba, sê my gou as, is dit nie nou is nie, wanne' dan?
Want 'n man wil koppel, kan 'n man?
Jy’s delicious in features, jou potte staan met daai figures
Wat 'n man sal mal maak, I mean this
So, kyk hier, gaa' my jou digits
Ek’s op 'n mission agter haar aan, hoor
She gave me her number, neh
Klim terug in die kar, en wys my brah: «daai kind het potte hoor»
«Sy't potte hoor» …
«Ek like daai potte hoor» …
«Potte hoor» …
«Daai kind het potte hoor» …
«Sy't potte hoor» …
«Ek like daai potte hoor» …
«Potte hoor» …
«Ek like daai potte hoor» …
«Potte hoor» …
«Potte hoor» …
«Potte hoor» …
«Chase, potte, hoor»
«Ek like daai potte hoor» …

Share lyrics:

Write what you think about the lyrics!

Other songs of the artist:

NameYear
Pedestrian 2015
Sannie Sê 2014
Back Die Bokke ft. Justin Vega 2019
Deur Druk ft. Early B 2020
Die Heelal ft. Early B 2020
Afrikaans Is Dood 2011
Welkom Terug ft. Pierre Greef 2011
Last Laugh 2011
Blomme 2021
Biscuits & biltong ft. David Kramer 2016
Jy Bly Stil ft. Jack Parow 2020
Moet Vat 2021
Forward 2021
Eksie ou 2017
Die Beats Amazing ft. Early B 2018
Bons ft. Haezer 2017
Blesser 2018
Ben Ten 2018
Ek Wens Jy Was Myne ft. JR 2010
Filters 2018

Artist lyrics: Early B
Artist lyrics: Jack Parow