| Almal skree:
|
| Afrikaans is dood. |
| (x4)
|
| Ons maak
|
| Afrikaans weer groot. |
| (x4)
|
| Yo!
|
| Dis al 'n lang pad coming
|
| Machine guns humming
|
| Jack Parow bra keeps the steam train running
|
| Top van die turnbuckle
|
| Rap met’n duk hakkel
|
| Rym lat die stoom styg
|
| Brand soos 'n boom vakkel
|
| Pak net die groot sakke
|
| Hoog in die hoë takke
|
| Prop vol woema
|
| Hang met die groot hakke
|
| Klap die bekke
|
| Groot oop deur die voortande
|
| Groot planne
|
| Smaak net poppies met groot kanne
|
| Wanneer word almal nou at last fokken wakker
|
| Wanneer skop wallems laat in die shopping rakke
|
| Los die kakke hang saam die lekker enes
|
| Drop die attitude Jack het 'n lekker penis
|
| Ag nee dis mos nou glad nie fokken lekker nie
|
| Kan Jack’ie net ophou vloek op sy track’e nie
|
| Nee nooit never ever to fokken clever
|
| Pop die Escort in eerste in fokken rewwe
|
| Heaven baby it’s just a heart beat away
|
| And I can take you there as jy wil kaart skiet met my
|
| Dis waar ek my kry, dis te laat vir my
|
| Niemand kan my red nie pop dis klaar praat verby
|
| Maar ek stoot steeds voorentoe
|
| Brand nog brûe toe
|
| Bad fokken attitude
|
| Bel my as jy pille soek
|
| Bedaar gewaar hier wys dit wat die fokken ware slat
|
| Parow is back to poep fokken borrels in jou ma se bad
|
| Almal skree:
|
| Afrikaans is dood. |
| (x4)
|
| Ons maak
|
| Afrikaans weer groot. |
| (x4)
|
| Fok 'is 'n fokop
|
| Spoeg met 'n bokkop
|
| Spring as ek op pop
|
| Lat jou fokken kop klop
|
| Spin soos 'n sikloon, my styl’s fokken siek oom
|
| Koning van «hier kak die nuwe afrikaans ikoon»
|
| So fok CDs brand
|
| Brand jou fokken woordeboek en luister na my CD
|
| As jy nuwe woorde soek
|
| Spring soos 'n koringkriek
|
| Poppies om my horing
|
| It gee tannies rumatiek
|
| As ek soos 'n doring stiek
|
| Up off the voorstoep
|
| Straigt af die straat af
|
| Fresh like fokken hape
|
| Nice like jou ma maak
|
| Bite like a bulldog
|
| Klaps likes a thunderbolt
|
| Jump like a bullfrog
|
| Sweet like a honeypot
|
| Too big for my broekies
|
| Too small to really give a fuck
|
| Finger fucking groupies
|
| While their boyfriends sit and handeklap
|
| I’m done with caring; |
| people just fuck around
|
| So stop fokken staring
|
| Still rap like I’m underground
|
| This is mos the new shit
|
| Dis mos die ander klank
|
| Full of Vim and Vigor
|
| Dis kak los jou vingers nat
|
| Straight out the suburbs
|
| Top van die middel klas
|
| I’m back again ma se kind
|
| To make your base binne blaas
|
| Inderdaad
|
| Fokken vlieg soos Superman
|
| Race like Super Van
|
| Boo it’s the boogy-man
|
| Ooh-ooh-ooh
|
| Fokken stoksiel alleen
|
| Almal vra altyd waars my kop fokken heen
|
| Almal skree:
|
| Afrikaans is dood. |
| (x4)
|
| Ons maak
|
| Afrikaans weer groot. |
| (x4)
|
| Yo!
|
| Dis die agt been seekat
|
| Terug met meer kak
|
| Klim in en vat vas
|
| Vyf as die beer klap
|
| Haak like a fishhook
|
| Klap soos 'n bitch moet
|
| Kinders hang net aan my fokken lips cuz I speak goed
|
| Kak fokken sexy
|
| Super fantastic
|
| Klap more fokken moves than Strictly Come Dancing
|
| Don’t you judge me
|
| I’m always fokken hungry
|
| Vet fokken maag want the kinders still love me
|
| Wen elke hindernis
|
| Maak al die kinders lus
|
| The real fokken deal
|
| Maak self die willes lus
|
| Kak fokken tight, stuck together like superglue
|
| Meer fanatics op my pages, fokken super bru
|
| Die lone gun slinger
|
| Rou rym flinger
|
| Old time swinger
|
| Stone cold killer
|
| So staan fokken reg
|
| Get ready for lift off
|
| En se vir al die critics fokken Parow se POES off!
|
| Almal skree:
|
| Afrikaans is dood. |
| (x4)
|
| Ons maak
|
| Afrikaans weer groot. |
| (x4) |