Lyrics Sê Net - Early B, Bliksemstraal

Sê Net - Early B, Bliksemstraal
Song information On this page you can read the lyrics of the song Sê Net , by -Early B
Song from the album: Funky-Kaans
In the genre:Африканская музыка
Release date:18.02.2021
Song language:Afrikaans
Record label:Universal Music (Pty) Ltd South Africa

Select which language to translate into:

Sê Net
Wat wil hy maak djy
As djy my nie weer wil he nie moet djy se
Moenie nog my tyd kom moersie hoor jy
Want aya man is wys, ek kan sien djy staan sterk
Nou kom ek
As djy my nie weer wil he nie moet djy se
Moenie nog my tyd kom moersie hoor jy
Want aya man is wys, ek kan sien djy staan sterk
Nou kom ek
Yeah, yeah, tjek it, nou okay
Ek fortja dat die love is naughty
Tyd is nou verstreke
Oh damn, hou jou slim lyk jy swat by
Ma jy gan an soes 'n kind, ek voel nes 'n au pair
Ole ole ole ole, dis ho jy sal celebrate as k vrek gan le
Kannit moes aanvoel ek het moes dai telepatie
Se jy het love vermy jy lieg want it was never there
Ek kani deali, so se net dat jy os twee nie mee feely
En jou oe prat klaar die waarheid wieti hoekom
As djy my nie weer wil he nie moet djy se
Moenie nog my tyd kom moersie hoor jy
Want aya man is wys, ek kan sien djy staan sterk
Nou kom ek
As djy my nie weer wil he nie moet djy se
Moenie nog my tyd kom moersie hoor jy
Want aya man is wys, ek kan sien djy staan sterk
Nou kom ek
Felicia, Samantha, Danika, Miranda, Patricia, Amanda, Boricua, Morena
Elke move wat djy doen kan ek nie vergieti, ek likes it
werk overtime op hierdie liedjie, 'n nightshift
Baby asseblief moeni so liegi, ek worry my ma min as djy se djy my nie liefie
ek kom al lank an; ek kan alleen staan
My tipe girl het net feelings vir een man
As djy wil baby girl kan djy
Maar sy sal nie die een wies wat se ''ek is eensaam''
die einde is ommi draai
Girl djy kan ma lyn want djy diss vir ay n ay
As djy my nie weer wil he nie moet djy se
Moenie nog my tyd kom moersie hoor jy
Want aya man is wys, ek kan sien djy staan sterk
Nou kom ek
As djy my nie weer wil he nie moet djy se
Moenie nog my tyd kom moersie hoor jy
Want aya man is wys, ek kan sien djy staan sterk
Nou kom ek

Write what you think about the lyrics!

Other songs by the artist:

New texts and translations on the site: