MUZTEXT
Lyrics Soos Bloed - Theuns Jordaan, Juanita Du Plessis
Song information On this page you can read the lyrics of the song Soos Bloed , by -Theuns Jordaan
Select which language to translate into:
|
| Soos bloed so is jy vir my |
| Soos my so ken jy vir my |
| Soos asem vloei jy dwarsdeur my |
| Soos tyd so vlieg als verby |
| Ek vra jou bly by my |
| Tot die paaie voor my opraak |
| Tot die wolke bo my leegraak vir my |
| Ek vra jou bly naby my |
| Tot die spore voor my dofraak |
| En die wolke bo my leegmaak oor my |
| Soos bloed binne my is jy |
| Jou groet eggo steeds in my |
| Oseane oor tot ek jou kry |
| Vulkane brand hier binne my |
| Ek vra jou bly by my |
| Tot die paaie voor my opraak |
| Tot die wolke bo my leegraak vir my |
| Ek vra jou bly naby my |
| Tot die spore voor my dofraak |
| En die wolke bo my leegmaak oor my |
Write what you think about the lyrics!
Other songs by the artist:
| Name | Year |
|---|
| 2008 |
| 2008 |
| 2008 |
| 2020 |
| 2010 |
| 2018 |
| 2016 |
| 2020 |
| 2008 |
| 2008 |
| 2018 |
| 2020 |
| 2020 |
| 2020 |
| 2020 |
| 2020 |
| 2020 |
| 2020 |
| 2015 |
| 2015 |