| Kinders Van Die Wind (original) | Kinders Van Die Wind (translation) |
|---|---|
| Ek ken 'n ou, ou liedjie | I know an old, old song |
| Van lewenswel en wee | Of life's weal and woe |
| Van lank-vergane skepe in | From long-gone ships in |
| Die kelders van die see | The cellars of the sea |
| Die woorde is vergete | The words are forgotten |
| En tog, die deuntjie draal | And yet, the tune drools |
| Soos vaag-bekende grepies in | Like vaguely familiar gripes |
| 'n Baie ou verhaal | A very old story |
| Swerwers sonder rigting | Wanderers without direction |
| Soekers wat nooit vind | Seekers who never find |
| En eindelik was almal maar | And finally everyone was just |
| Kinders van die wind | Children of the wind |
| Gesigte, drome, name | Faces, dreams, names |
| Is deur die wind verwaai | Was blown by the wind |
| En waarheen daardie woorde is | And where those words go |
| Sou net kind kon raai | Only a child could guess |
| Swerwers sonder rigting | Wanderers without direction |
| Soekers wat nooit vind | Seekers who never find |
| En eindelik was almal maar | And finally everyone was just |
| Kinders van die wind | Children of the wind |
| Von swerwers sonder rigting | Von wanderers without direction |
| Von soekers wat nooit vind | Of seekers who never find |
| En eindelik was almal maar | And finally everyone was just |
| Kinders van die wind | Children of the wind |
| En eindelik was almal maar | And finally everyone was just |
| Net kinders van die wind | Just children of the wind |
| Kinders van die wind | Children of the wind |