| Waars dit lekker, hiers dit lekker, maak dit los |
| Kom klim in die kar ons ry tot waar ons kan |
| Kap ‘n regs tot in 17de laan |
| Waar die jol is, waar dit vol is |
| Kom dans met my kom vat my vir ‘n draai |
| Musiek in die rooi vir ‘n moviese lawaai |
| Dis die plek die, los my net hier |
| Voel jy die vlamme, voel jy die vuur |
| Dinge raak al hoe warmer hier |
| Is jy al los, los, los |
| Hy gan ons bos, bos, bos |
| Sê my waars dit lekker |
| Waars dit lekker, hiers dit lekker |
| Ons gaan mal, mal, mal |
| Sê vir my jy sal, sal, sal |
| Kom ons gaan tekere, ons gaan tekere, ons voel vere |
| Maak dit los |
| Wie gee om ons maak net wat ons wil |
| Niemand hoor nie so raas maar as jy wil |
| Waars die party, hiers die party |
| Voel jy die vlamme, voel jy die vuur |
| Dinge raak al hoe warmer hier |
| Is jy al los, los, los |
| Hy gan ons bos, bos, bos |
| Sê my waars dit lekker |
| Waars dit lekker, hiers dit lekker |
| Ons gaan mal, mal, mal |
| Sê vir my jy sal, sal, sal |
| Kom ons gaan tekere, ons gaan tekere, ons voel vere |
| Maak dit los |
| Is jy al los, los, los |
| Hy gan ons bos, bos, bos |
| Sê my waars dit lekker |
| Waars dit lekker, hiers dit lekker |
| Ons gaan mal, mal, mal |
| Sê vir my jy sal, sal, sal |
| Kom ons gaan tekere, ons gaan tekere, ons voel vere |
| Maak dit los |