Lyrics Stem In Die Stilte - Juanita Du Plessis, Theuns Jordaan

Stem In Die Stilte - Juanita Du Plessis, Theuns Jordaan
Song information On this page you can find the lyrics of the song Stem In Die Stilte, artist - Juanita Du Plessis
Date of issue: 27.02.2020
Song language: Afrikaans

Stem In Die Stilte

Die horison het oop gevou voor my, oor my
Die somer wind het jou in gedra en neer gesit reg voor my
My stofpad kry die groenighied by jou, oor jou
Die suiderkruis in jou hart wys my die plek wat ek onthou
Jys die stem in die stilte wat agter bly
Na al die storms en die reën om my
Jy hou die plek waar my hart wil rus
Net jy weet wie ek werklik is
Die stem in die stilte wat agter bly
Na al die nag se geraas om my
‘n oase in die droë woestyn is jy vir my
In die holte van jou arms is waar my hart weer water kry
Hierdie swerwer het ‘n huis gekry in jou langs jou
My voete ken die spore na, jy wat my regop hou
Jys die stem in die stilte wat agter bly
Na al die storms en die reën om my
Jy hou die plek waar my hart wil rus
Net jy weet wie ek werklik is
Die stem in die stilte wat agter bly
Na al die nag se geraas om my
Daar waar my hart weer sy ritme kry
Jys die krag wat hier in my bly
Daar waar my siel weer sy rus plek kry
Daar lê jou spore hier binne my
Jys die stem in die stilte wat agter bly
Na al die storms en die reën om my
Jy hou die plek waar my hart wil rus
Net jy weet wie ek werklik is
Die stem in die stilte wat agter bly
Na al die nag se geraas om my
Die stem in die stilte wat agter bly
Na al die nag se geraas om my

Share lyrics:

Write what you think about the lyrics!

Other songs of the artist:

NameYear
Ons Koning Kom 2008
Amazing Grace / Genade Onbeskryflik Groot 2008
Four Days Late 2008
Maak Dit Los! 2020
Dis Waar Ek Wil Wees ft. Juanita Du Plessis 2010
Soos Bloed ft. Juanita Du Plessis 2010
Ons Belofte Aan Mekaar 2018
Kinders Van Die Wind ft. Juanita Du Plessis 2016
Kies Jou Weer 2020
Meisiekind 2008
Angel 2008
Wit Vlag 2018
Just An Illusion ft. Ruan Josh, Franja du Plessis 2020
Ruk Die Dam ft. Snotkop 2020
Yum Yum 2020
#Ekbly 2020
Thorn In My Side 2020
See Toe 2020
Always on My Mind 2015
Blue Eyes Crying in the Rain 2015