Lyrics See Toe - Juanita Du Plessis

See Toe - Juanita Du Plessis
Song information On this page you can read the lyrics of the song See Toe , by -Juanita Du Plessis
In the genre:Африканская музыка
Release date:27.02.2020
Song language:Afrikaans

Select which language to translate into:

See Toe
Klim in, in, in vakansie het begin
Hey man dis die lewe die
Ons het lank gewag vir hierdie dag om aan te breek
Dit met ‘n kruisie af getel elke week
Nou staan die kar gelaai en die koffee en broodjies mooi in gepak
Dis daai tyd van die jaar kry almal bymekaar
Klim in, in, in vakansie het begin
Ja ons vat nou die pad, musiek lekker hard
Almal wil see toe gaan
Ons gaan ry, ry, ry by die platteland verby
Totdat waar die son weg raak, prettig raak, memories maak
Hey man dis die lewe die
Draai die vensters af dat die wind hier deur ons hare waai
Want ons hoor die branders net daar om die draai
Almal lag al hoe harder, sien al die blou see in die verte lê
Oe dit gaan lekker wees, rus vir my siel en gees
Klim in, in, in vakansie het begin
Ja ons vat nou die pad, musiek lekker hard
Almal wil see toe gaan
Ons gaan ry, ry, ry by die platteland verby
Totdat waar die son weg raak, prettig raak, memories maak
Hey man dis die lewe die
Vakansie, na na na vakansie, familie tyd, die beste tyd van die jaar die
Oe see toe, na na na see toe
Dis ons tyd om altyd te hou
Klim in, in, in vakansie het begin
Ja ons vat nou die pad, musiek lekker hard
Almal wil see toe gaan
Ons gaan ry, ry, ry by die platteland verby
Totdat waar die son weg raak, prettig raak, memories maak
Klim in, in, in vakansie het begin
Ja ons vat nou die pad, musiek lekker hard
Almal wil see toe gaan
Ons gaan ry, ry, ry by die platteland verby
Totdat waar die son weg raak, prettig raak, memories maak
Hey man dis die lewe die
Totdat waar die son weg raak, prettig raak, memories maak, rustig raak
Hey man dis die lewe die

Share the lyrics:

Write what you think about the lyrics!

Other songs by the artist:

NameYear
2008
2008
2008
2020
Dis Waar Ek Wil Wees
ft. Juanita Du Plessis
2010
Soos Bloed
ft. Juanita Du Plessis
2010
2018
Kinders Van Die Wind
ft. Juanita Du Plessis
2016
2020
2008
2008
2018
Just An Illusion
ft. Ruan Josh, Franja du Plessis
2020
2020
Stem In Die Stilte
ft. Theuns Jordaan
2020
2020
2020
2020
2015
2015