
Date of issue: 10.05.2018
Song language: Afrikaans
Wit Vlag(original) |
Hou, hou, ek hou my hande in die lug, lug. |
Doen wat jy wil doen want ek wil, wil nie meer met jou baklei nie. |
Hou, hou ek hou my hande in die lug, lug, sê wat jy wil sê want ek wil. |
Wil nie meer met jou stry nie. |
Sien jy my wit vlaggie? |
Wees lief vir my, net lief vir my want, jy sal my nooit verstaan nie. |
Ek weet daar’s dinge van my wat. |
Wat jy nie kan verdra nie. |
Hoe vervelig sou dit wees as. |
As almal net perfek was. |
Hier’s my wit vlag, ek gee oor. |
Hou, hou, ek hou my hande in die lug, lug |
Doen wat jy wil doen want ek wil. |
Wil nie meer met jou baklei nie. |
Hou, hou ek hou my hande in die lug, lug, sê wat jy wil sê want ek wil. |
Wil nie meer met jou stry nie. |
Sien jy my wit vlaggie. |
Sien jy my wit vlaggie? |
Sien jy my wit vlaggie? |
Sien jy my wit vlaggie? |
Ou Kwaaitjie, lekke kwaaitjie kom, kom wys 'n bietjie tande. |
Jy weet jou glimlag maak my. |
Soos klei in jou hande. |
Stop nou, kom ons stop nou dan kan, kan ek jou bietjie vashou. |
Hier’s my wit vlag ek gee oor. |
Hou, hou, ek hou my hande in die lug, lug |
Doen wat jy wil doen want ek wil. |
Wil nie meer met jou baklei nie. |
Hou, hou ek hou my hande in die lug, lug, sê wat jy wil sê want ek wil. |
Wil nie meer met jou stry nie. |
Sien jy my wit vlaggie? |
Instrumenteel |
Wees lief vir my net lief vir my want. |
Jy sal my nooit verstaan nie … |
Hou, hou, ek hou my hande in die lug, lug. |
Doen wat jy wil doen want ek wil. |
Wil nie meer met jou baklei nie. |
Hou, hou ek hou my hande in die lug, lug, sê wat jy wil sê want ek wil. |
Wil nie meer met jou stry nie. |
Sien jy my wit vlaggie? |
Sien jy my wit vlaggie? |
Sien jy my wit vlag? |
Sien jy my wit vlaggie? |
Hier’s my wit vlaggie. |
Sien jy my wit vlaggie? |
Sien jy my wit vlag? |
(translation) |
Hold, hold, I'm holding my hands in the air, air. |
Do what you want to do because I don't want to fight you anymore. |
Hold, hold I hold my hands in the air, air, say what you want to say because I want to. |
Don't want to argue with you anymore. |
Do you see my white flag? |
Love me, just love me because, you will never understand me. |
I know there are things about me. |
What you can't stand. |
How boring would it be if. |
If only everyone was perfect. |
Here's my white flag, I surrender. |
Hold, hold, I'm holding my hands in the air, air |
Do what you want to do because I want to. |
Do not want to fight with you any more. |
Hold, hold I hold my hands in the air, air, say what you want to say because I want to. |
Don't want to argue with you anymore. |
Do you see my white flag. |
Do you see my white flag? |
Do you see my white flag? |
Do you see my white flag? |
Old Kwaatjie, licky kwaatjie come, come show some teeth. |
You know your smile makes me. |
Like clay in your hands. |
Stop now, let's stop now, can I hold you for a while. |
Here's my white flag I surrender. |
Hold, hold, I'm holding my hands in the air, air |
Do what you want to do because I want to. |
Do not want to fight with you any more. |
Hold, hold I hold my hands in the air, air, say what you want to say because I want to. |
Don't want to argue with you anymore. |
Do you see my white flag? |
Instrumental |
Love me just love me because. |
You will never understand me… |
Hold, hold, I'm holding my hands in the air, air. |
Do what you want to do because I want to. |
Do not want to fight with you any more. |
Hold, hold I hold my hands in the air, air, say what you want to say because I want to. |
Don't want to argue with you anymore. |
Do you see my white flag? |
Do you see my white flag? |
Do you see my white flag? |
Do you see my white flag? |
Here's my white flag. |
Do you see my white flag? |
Do you see my white flag? |
Name | Year |
---|---|
Ons Koning Kom | 2008 |
Amazing Grace / Genade Onbeskryflik Groot | 2008 |
Four Days Late | 2008 |
Maak Dit Los! | 2020 |
Dis Waar Ek Wil Wees ft. Juanita Du Plessis | 2010 |
Soos Bloed ft. Juanita Du Plessis | 2010 |
Ons Belofte Aan Mekaar | 2018 |
Kinders Van Die Wind ft. Juanita Du Plessis | 2016 |
Kies Jou Weer | 2020 |
Meisiekind | 2008 |
Angel | 2008 |
Just An Illusion ft. Ruan Josh, Franja du Plessis | 2020 |
Ruk Die Dam ft. Snotkop | 2020 |
Stem In Die Stilte ft. Theuns Jordaan | 2020 |
Yum Yum | 2020 |
#Ekbly | 2020 |
Thorn In My Side | 2020 |
See Toe | 2020 |
Always on My Mind | 2015 |
Blue Eyes Crying in the Rain | 2015 |