| Tussen bosse en bome
| Between forests and trees
|
| Tussen grense waar ons almal op more
| Between borders where we all on tomorrow
|
| Maar op agtien was ons almal verlore
| But at eighteen we were all lost
|
| Hoe kan ons verstaan?
| How can we understand?
|
| En vir wie weeg nou ons lewe
| And for whom does our life now weigh
|
| Want net God alleen weet waaroor ons bewe
| Because only God alone knows what we tremble over
|
| Want op agtien wou ons almal net lewe
| Because at eighteen we all just wanted to live
|
| Net een slag toe was jou lewe verby
| Only once was your life over
|
| Roep jy na my?
| Are you calling me?
|
| Roep jy my terug na die kaplyn my vriend?
| Are you calling me back to the cut line my friend?
|
| Deur die jare het die wereld gedraai
| Over the years the world has turned
|
| Toe ons jonk was ho sou ons dit kon raai
| When we were young how could we guess
|
| Soek jy na my?
| Are you looking for me?
|
| Soek jy my nou in die stof n jou bloed?
| Are you looking for me now in the dust n your blood?
|
| Jy’s gese jy hoor hoe God na jou roep
| You said you heard God calling to you
|
| Toe’s dit alles verby
| When it's all over
|
| Na al hierdie jare
| After all these years
|
| Ver verlore durf ons rond in ons dade
| Far lost we dare to wander in our deeds
|
| Met soldate leef met grense soos skare
| With soldiers living with borders like crowds
|
| Hoe kan ons verstaan?
| How can we understand?
|
| Want daai bos vreet ons spore
| Because that forest eats our tracks
|
| In die donker bos as broeders gebore
| Born in the dark forest as brothers
|
| In die donker saam gebid vir e more
| Praying together in the dark for tomorrow
|
| Met een slag toe was jou lewe verby
| All of a sudden your life was over
|
| Roep jy na my?
| Are you calling me?
|
| Roep jy my terug na die kaplyn my vriend?
| Are you calling me back to the cut line my friend?
|
| Deur die jare het die wereld gedraai
| Over the years the world has turned
|
| Toe ons jonk was hoe sou ons dit kon raai
| When we were young how could we guess
|
| Waar is jy nou?
| Where are you now?
|
| Is jou naam daarop ons mure behou?
| Is your name on it retaining our walls?
|
| Jy was nooit vereer en niemand gaan nou
| You were never honored and no one is going now
|
| Oor jou lewe skryf en wat jy nog wou
| Write about your life and what else you wanted
|
| En by daai mure
| And by those walls
|
| Staan ek vir ure
| I stand for hours
|
| Maar waar’s jou naam nou my vriend?
| But where's your name now my friend?
|
| Kan hul nie verstaan
| Can not understand them
|
| Jou soldate vergaan
| Your soldiers perish
|
| Sonder rede dra hulle die blaam
| Without reason they bear the blame
|
| Roep jy na my?
| Are you calling me?
|
| Roep jy my terug na die kaplyn my vriend?
| Are you calling me back to the cut line my friend?
|
| Deur die jare het die wereld gedraai
| Over the years the world has turned
|
| Toe ons jonk was hoe sou ons dit kon raai
| When we were young how could we guess
|
| Waar is jy nou?
| Where are you now?
|
| Is jou naam daarop ons mure behou?
| Is your name on it retaining our walls?
|
| Jy was nooit vereer en niemand gaan nou
| You were never honored and no one is going now
|
| Oor jou lewe skryf en wat jy nog wou
| Write about your life and what else you wanted
|
| En by daai mure
| And by those walls
|
| Staan ek vir ure
| I stand for hours
|
| En by daai mure
| And by those walls
|
| Staan ek vir ure | I stand for hours |