
Date of issue: 26.07.2010
Record label: Coleske Artists (Pty)
Song language: Afrikaans
Bmx En Bende(original) |
Pop 'n wheelie |
Toe ons nog laatjies was |
Het ons uit 'n boomhuis uit regeer |
Toe alles alles was |
Was ons ook vir alles blameer |
Geen heinings, geen grense |
Ek wens ek was weer nege |
En weer saam met my BMX en Bende was legende |
In daardie jare was ons nie gevare |
Met BMX en Bende bly legende |
Die beste verlede |
'n kop vir die Here |
Ek mis my verlede |
Toe ons die A-team was |
Het ses van die beste soms beheer |
Toe lewe veilig was |
Heet ons pa’s op die grense marsjeer |
Nou’t heinings ons mense |
Ek wens ek was weer nege |
En weer saam met my BMX en Bende was legende |
In daardie jare was ons nie gevare |
Met BMX en Bende bly legende |
Die beste verlede |
'n kop vir die Here |
BMX en Bende was legende |
En daardie jare was ons nie gevare |
Met BMX en Bende bly legende |
Die beste verlede |
'n kop vir die Here |
Ek mis my verlede |
Geen heinings, geen grense |
Ek wens ek was weer nege |
En weer saam met my BMX en Bende was legende |
In daardie jare was ons nie gevare |
Met BMX en Bende bly legende |
Die beste verlede |
'n kop vir die Here |
Ek mis my verleede |
BMX en bende, BMX en bende etc |
Ek mis my verlede |
(translation) |
Pop a wheelie |
When we were late |
Did we rule out of a tree house? |
When everything was everything |
Were we also to blame for everything |
No fences, no boundaries |
I wish I was nine again |
And again with my BMX and Gang was legend |
In those years we were not dangers |
Legend remains with BMX and Gang |
The best past |
a head for the Lord |
I miss my past |
When we were the A-team |
Have control of six of the best sometimes |
When life was safe |
Called our father marching on the borders |
Now fences our people |
I wish I was nine again |
And again with my BMX and Gang was legend |
In those years we were not dangers |
Legend remains with BMX and Gang |
The best past |
a head for the Lord |
BMX and Gang were legend |
And those years we were not dangers |
Legend remains with BMX and Gang |
The best past |
a head for the Lord |
I miss my past |
No fences, no boundaries |
I wish I was nine again |
And again with my BMX and Gang was legend |
In those years we were not dangers |
Legend remains with BMX and Gang |
The best past |
a head for the Lord |
I miss my seduction |
BMX and gang, BMX and gang etc |
I miss my past |
Name | Year |
---|---|
De La Rey | 2009 |
Afrikanerhart | 2009 |
Die Kaplyn | 2009 |
Die Land ft. Steve Hofmeyr, Bobby Van Jaarsveld, Ruhan Du Toit | 2019 |
Lenteblomme | 2009 |
So Waai Die Wind | 2009 |
Stuk Van Jou | 2009 |
Op Walvisbaai | 2009 |
Tyd Om Te Trek ft. Bok van Blerk | 2020 |
Soutwater | 2014 |
Jy Praat Nog Steeds My Taal | 2009 |
Die Kleur Van My Vel | 2009 |
Sink Of Swem | 2009 |
Jou Pa Is Hier | 2009 |
Pa En Seun ft. Bok van Blerk | 2009 |
68 Chevy (Minki) | 2009 |
My Kreet | 2010 |
Platteland | 2010 |
'n Goeie Man | 2010 |