Lyrics Heen En Weer - Spoegwolf, Tasche

Heen En Weer - Spoegwolf, Tasche
Song information On this page you can find the lyrics of the song Heen En Weer, artist - Spoegwolf
Date of issue: 31.08.2020
Song language: Afrikaans

Heen En Weer

As ons alles in die vloed verloor
As niemand hierdie songs wil hoor nie
Sal jy ‘n plekkie kry in die son
En lief ons kan dans hier
En jy kan nog dans hier
En die oomblik draai om en om my kind
Pyn word kuns
Kuns word wind
En die wêreld draai om en om met ons
Ons val neer
Een vir een
En die klokke swaai heen en weer en ek…
Ek soek jou hier, hier by my
As ons alles verloor
En net ons lywe in die koue oor het
Kan jy ‘n plekkie kry in die son
En lief ons kan dans hier
Jy wil nog dans hier
En die oomblik draai om en om my kind
Pyn word kuns
Kuns word wind
En die wêreld draai om en om met ons
Ons val neer
Een vir een
En die klokke swaai heen en weer en ek…
Ek soek jou hier, hier by my

Share lyrics:

Write what you think about the lyrics!

Other songs of the artist:

NameYear
Vier Seisoene Kind ft. Francois Van Coke 2019
Ek Skyn (Heilig) 2019