Lyrics Patriot - Appel

Patriot - Appel
Song information On this page you can read the lyrics of the song Patriot , by -Appel
In the genre:Африканская музыка
Release date:31.10.2019
Song language:Afrikaans

Select which language to translate into:

Patriot
Voel jy dit is jou land
(Ja my vriend eks ‘n patriot)
Skryf jou naam in die bosveld sand
(Ja my vriend eks ‘n patriot)
Jy’t ‘n stem gekry begin te praat
(Ja my vriend eks ‘n patriot)
Is tyd dat jy weer jou kruisie maak
(Ja my vriend eks ‘n patriot)
Sal jy veg vir jou medemens
(Ja my vriend eks ‘n patriot)
Jou lewe gee vir ‘n ander een
(Ja my vriend eks ‘n patriot)
vir ‘n slag weer braai
(Ja my vriend eks ‘n patriot)
Hoop geloof en liefde saai
(Ja my vriend eks ‘n patriot)
Kan jy hoor daars ‘n stem wat roep
Dis jou boere hart wat net aanhou soek
Dis wie jy is en dis in jou bloed
Ja my vriend eks ‘n patriot
Is jy die een wat die vakkel dra
Is dit moeilik raak wil jy die vrae vra
As vir niks staan sal jy vir alles val
Ja my vriend eks ‘n patriot
Is nou die tyd om saam te staan
(Ja my vriend eks ‘n patriot)
Die stilte breek en geraas te maak
(Ja my vriend eks ‘n patriot)
Die kleinste flam kan ‘n veld brand maak
(Ja my vriend eks ‘n patriot)
Laat ‘n duisend stem weer een man raak
(Ja my vriend eks ‘n patriot)
Kan jy hoor daars ‘n stem wat roep
Dis jou boere hart wat net aanhou soek
Dis wie jy is en dis in jou bloed
Ja my vriend eks ‘n patriot
Is jy die een wat die vakkel dra
Is dit moeilik raak wil jy die vrae vra
As vir niks staan sal jy vir alles val
Ja my vriend eks ‘n patriot
Kan jy hoor daars ‘n stem wat roep
Dis jou boere hart wat net aanhou soek
Dis wie jy is en dis in jou bloed
Ja my vriend eks ‘n patriot
Is jy die een wat die vakkel dra
Is dit moeilik raak wil jy die vrae vra
As vir niks staan sal jy vir alles val
Ja my vriend eks ‘n patriot

Share the lyrics:

Write what you think about the lyrics!

Other songs by the artist: