Lyrics Bloed Wat Roep - Appel

Bloed Wat Roep - Appel
Song information On this page you can read the lyrics of the song Bloed Wat Roep , by -Appel
In the genre:Африканская музыка
Release date:31.10.2019
Song language:Afrikaans

Select which language to translate into:

Bloed Wat Roep
Al maak ons mekaar so seer
Probeer ons nog ‘n laaste keer
Dis die bloed wat roep
Dis die bloed wat roep
Ek groet jou met ‘n half oop deur
Want ek weet ek sien jou eendag weer
Want die bloed sal roep
Ja
Welkom by my hart se deur
Verf met goud op elke liewe skeer
Dis die bloed wat roep
Dis die bloed wat roep
Welkom by my hart se huis
Familie is die siel se kruis
Dis die bloed wat roep
Net die bloed wat my roep
Die bloed wat roep
Daar is iets
Want jy staan nou in ‘n vreemde land
Dis die bloed wat roep
Dis die bloed wat roep
Welkom by my hart se deur
Verf met goud op elke liewe skeer
Dis die bloed wat roep
Dis die bloed wat roep
Welkom by my hart se huis
Familie is die siel se kruis
Dis die bloed wat roep
Net die bloed wat my roep
Die bloed wat roep
Waar prente van jou mense hang
Dis die bloed wat roep
Dis die bloed wat roep
Welkom by my hart se deur
Verf met goud op elke liewe skeer
Dis die bloed wat roep
Dis die bloed wat roep
Welkom by my hart se huis
Familie is die siel se kruis
Dis die bloed wat roep
Net die bloed wat my roep
Die bloed wat roep
Dis die bloed wat roep
Net die die bloed wat my roep
Die bloed wat roep

Share the lyrics:

Write what you think about the lyrics!

Other songs by the artist: