| Hoe lank dink jy sal jy nog kan slaap |
| Voor die donker kom en baba bang kom maak |
| Die jakkalse staan voor jou ou skaap kraal |
| Jy is sterker op jou knieë as jou voete my maat |
| Dit is jou land dit is my land |
| En hier waar ek staan sing ek Afrikaans |
| Dit is duidelik en jy moet verstaan dat hierdie boer nêrens heen sal gaan |
| Dat hierdie boer nêrens heen sal gaan |
| Hoe lank gaan dit vat voor ons weer kan sien |
| Dat die krag lê in ons en die God wat ons dien |
| Die vyand loop rond soos ‘n brullende leeu |
| Die vrees wat hy saai is die hoop wat hy steel |
| Dit is jou land dit is my land |
| En hier waar ek staan sing ek Afrikaans |
| Dit is duidelik en jy moet verstaan dat hierdie boer nêrens heen sal gaan |
| Dat hierdie boer nêrens heen sal gaan |
| En die kraanse roep dit is tyd om te gaan |
| Uit die bluite stem wat met jou hard praat |
| Staan op uit die as uit, steek jou vakkel aan |
| Hy’s ‘n vrag uit jou hart, jys Afrikaans |