| O, ek wil huistoe gaan, na mamma toe
| Oh, I want to go home, to mommy
|
| Die rivier is vol, my trane rol
| The river is full, my tears are running
|
| 'n Bokkie wat vanaand, by my wil lê
| A kid who wants to sleep with me tonight
|
| Sy kan maar lê, ek is 'n loslappie. | She can lie, I'm a rag. |
| Loslappie
| loose rag

| Sy kan maar lê, ek is 'n loslappie
| She can lie, I'm a rag
|
| Ek wens ek het vlerke soos 'n arend
| I wish I had wings like an eagle
|
| Dan vlieg ek maar verewig oor die see
| Then I fly eternally over the sea
|
| Dan vlieg ek na die arms van my moeder
| Then I fly to the arms of my mother
|
| En daar sal ek bly tot die dood
| And there I will stay until death
|
| O, ek wil huistoe gaan, na mamma toe
| Oh, I want to go home, to mommy
|
| Die rivier is vol, my trane rol
| The river is full, my tears are running
|
| 'n Bokkie wat vanaand by my wil lê
| A kid who wants to lie with me tonight
|
| Sy kan maar lê, ek is 'n loslappie
| She can lie, I'm a rag
|
| Loslappie
| loose rag
|
| O, ek wil huistoe gaan, na mamma toe
| Oh, I want to go home, to mommy
|
| Die rivier is vol, my trane rol
| The river is full, my tears are running
|
| 'n Bokkie wat vanaand, by my wil lê
| A kid who wants to sleep with me tonight
|
| Sy kan maar lê, ek is 'n loslappie. | She can lie, I'm a rag. |
| Loslappie
| loose rag
|
| Ek wens ek het vlerke soos 'n engeltjie
| I wish I had wings like an angel
|
| Dan vlieg ek deur die tronk se tralies heen
| Then I fly through the prison bars
|
| Dan vlieg ek na die arms van my moeder
| Then I fly to the arms of my mother
|
| En daar sal ek bly tot die dood
| And there I will stay until death
|
| O, ek wil huistoe gaan, na mamma toe
| Oh, I want to go home, to mommy
|
| Die rivier is vol, my trane rol
| The river is full, my tears are running
|
| 'n Bokkie wat vanaand, by my wil lê
| A kid who wants to sleep with me tonight
|
| Sy kan maar lê, ek is 'n loslappie. | She can lie, I'm a rag. |
| Loslappie
| loose rag
|
| O, ek wil huistoe gaan, na mamma toe
| Oh, I want to go home, to mommy
|
| Die rivier is vol, my trane rol
| The river is full, my tears are running
|
| 'n Bokkie wat vanaand, by my wil lê
| A kid who wants to sleep with me tonight
|
| Sy kan maar lê, ek is 'n loslappie. | She can lie, I'm a rag. |
| Loslappie
| loose rag
|
| Instrumentaal
| Instrumental
|
| Ek is 'n loslappie
| I am a ragtag

| Sy kan maar lê, ek is 'n loslappie | She can lie, I'm a rag |